Seemansweg
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seemansweg 45, Suiderstrand, 7287, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Seemansweg is 'n bekoorlike selfsorghuis in Suiderstrand, net buite Agulhas. Die eiendom spog met 'n lieflike see-uitsig en dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige kusvakansie.
Die eiendom bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers, 'n kombuis en leefarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamers het of 'n bad en stort, of net 'n stort.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat met 'n gasstoof, konveksie-mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, 'n skottelgoedwasser en 'n etenstafel toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke. Die huis het ook 'n gasketel, gasgeiser en 'n battery vir die WiFi.
Die leefarea lei op sy beurt na 'n stoep met 'n pragtige see-uitsig en draagbare braaigeriewe. Daar is ook ingeboude braaigeriewe aan die agterkant van die huis. Gratis WiFi en veilige parkeerplek word voorsien.
Slaapplek
’n Bespreking by Seemansweg sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Portugees
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
David & Dorette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Seemansweg 45, Suiderstrand, 7287, Wes-Kaap
- Gaste dink Seemansweg het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Suiderstrand Agulhas Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seemansweg 45, Suiderstrand, 7287, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12