Seekat Cottage
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langezandt 4126, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 358 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Seekat Cottage is 'n selfsorgvakansiehuis in Langezandt, Struisbaai, 300 meter vanaf Langezandt-strand en 400 meter vanaf Struisbaai se hoofstrand. Dit het 'n privaat strandarea. Die verblyf bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers.
Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n stort, wasbak en toilet in die tweede badkamer. Die buitekothuis het 2 enkelbeddens en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is nog 'n buitekamer met 'n koningingrootte-bed in die motorhuis. Beddegoed, linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-sitarea het 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket en stroomdienste. Daar is ook 'n kaggel. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Die kothuis het ook 'n buitebraai-area en gaste kan geriewe soos 'n swembad en gratis WiFi geniet. Aktiwiteite in die omgewing sluit snorkel, seilplankry en die naasoudste vuurtoring in Kaap Agulhas in.
Slaapplek
’n Bespreking by Seekat Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Elaine Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 14
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Langezandt 4126, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Struisbaai Agulhas Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langezandt 4126, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom