Seehuisie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Isobel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 62
Jaar gelys 3
Opsomming van Resensie
Adriaan Basson B - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker gekuier, maar daar is "beter" akkommodasie oorkant seehuisie.
Seehuisie se terugvoer
Geagte Adriaan,
Ek wil graag uitlig dat daar nêrens genoem word dat die huis 'op die strand' is nie. Daar word wel genoem, in die kwotasie wat aan u gestuur word ten tye van u navraag, dat dit loopafstand van die strand is d.m.v. 'n privaat paadjie wat plus/minus 50m van die see af is.
Rhamiz H - Feb 2024
Algehele gradering
We had a good stay.
Armand G - Feb 2024
Algehele gradering
Dis 'n perfekte huis by die see.
Mauricia B - Jan 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld. Skoon en netjies.
Ronel C - Jan 2024
Algehele gradering
'n Heerlike vakansie!
Samantha B - Nov 2023
Algehele gradering
So peaceful and calm. Best place to relax.
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Bianca H - Apr 2023
Algehele gradering
Ontspannende naweek.
Seehuisie se terugvoer
Ons is bly dat jul lekker gebly het. Ons gee dadelik aandag die stort.
Yolanda H - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige houthuisie, loopafstand van die see, mooi meubels.
Seehuisie se terugvoer
Ons is baie bly dat jul lekker by Seehuisie gekuier het. Ons sien uit daarna om jul weer te ontvang.
Jennie S - Des 2022
Algehele gradering
Amazing.
Seehuisie se terugvoer
We aim to make your stay an enjoyable and relaxing one. Glad we could assist and that you had a wonderful time. Looking forward to seeing you again.
Noelene D - Aug 2022
Algehele gradering
Wonderlike huisie by die see.
Seehuisie se terugvoer
Ons is verheug dat jul die tyd by Seehuisie geniet het. Sien uit om jul weer te sien.
Alet J - Aug 2022
Algehele gradering
Hier kan jy lekker braai en die uitsig geniet!
Lees meerSeehuisie se terugvoer
Beste Alet,
Aanvaar asseblief hiermee ons innige verskoning vir die feit dat ons diens tydens jul kuier by Seehuisie nie op standaard was nie. Ons sal seker maak dat julle volgende kuier alles en nog meer is as wat jul verwag.
Groete,
Seehuisie
Helen J - Jun 2022
Algehele gradering
Dit was 'n baie rustige, lekker naweek.
Seehuisie se terugvoer
Ons is bly dat julle n heerlike gesin wegbreek geniet het. Kom gerus weer!
(jc)stiaan E - Jan 2022
Algehele gradering
Enjoyable stay.
Anna V - Des 2021
Algehele gradering
Vars, skoon, modern. Reg op die strand.
Thaslene E - Nov 2021
Algehele gradering
It was good.
Monique B - Okt 2021
Algehele gradering
Onbeskryflik op 'n goeie manier!
Lees meerComine O - Aug 2021
Algehele gradering
Ontvangs kil en les oor parkering ontvang.
Bernice E - Mei 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik, sal definitief weer gebruik maak van Seehuisie.
Roystan J - Apr 2021
Algehele gradering
Rustig.
Isgaaq G - Apr 2021
Algehele gradering
Good stay and very relaxing time.
Lise T - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlike familie, gesinsnaweek by die see met nuwe ervarings van die lieflike see-lewe.
Truda L - Feb 2021
Algehele gradering
Absoluut ideale plek!
Seehuisie se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering, Truda. Ons is baie bly dat julle dit geniet het en sien uit om jul weer by Seehuisie te verwelkom.
Vriendelike groete
Alinda D - Feb 2021
Algehele gradering
Witsand-wegbreek.
Seehuisie se terugvoer
Dankie vir jou positiewe terugvoer, Alinda. Alhoewel dit in ons beskrywing genoem word dat dele van die huis slegs bereikbaar is via trappe, beoog ons om dit meer prominent in die beskrywing aan te toon en ook om 'n veiligheidshekkie aan die bopunt van die trappe aan te bring. Ons sien uit om jul weer by Seehuisie te verwlkom. Vriendelike groete
Steven U - Jan 2021
Algehele gradering
Lekke rustige en vriendelike atmosfeer.
Seehuisie se terugvoer
Dankie vir jou positiewe terugvoer Steven. Ons sien uit om jul weer by Seehuisie te verwelkom. Groete
Amanda V - Des 2020
Algehele gradering
Pragtige netjiese opset met alles wat jy nodig het. Vreeslik lekker gekuier, sal beslis weer kom.
Seehuisie se terugvoer
Beste Amanda,
Ons is só bly dat julle die vakansie by Seehuisie geniet het. Ons sien uit om julle gou weer te sien en hopelik is dit volgende keer op die strand.
Groete
Yolandie D - Nov 2020
Algehele gradering
Ongelooflik lekker wegbreeknaweek.
Seehuisie se terugvoer
Beste Yolandie
Ons is bly dat julle die wegbreek geniet het. Hoop om jul gou weer te sien.
Seehuisie groete
Desmond R - Okt 2020
Algehele gradering
Wonderlik, ontspannend en gemaklik luuks.
Seehuisie se terugvoer
Ons is bly julle het jul wegbreek geniet Adele, en sien uit om jul weer by Seehuisie te verwelkom. Vriendelike groete
Louise B - Sep 2020
Algehele gradering
Bitter baie lekker.
Seehuisie se terugvoer
Baie dankie Louise. Ons is baie bly julle het dit geniet en sien uit om julle weer te ontvang.
Mark G - Sep 2020
Algehele gradering
Dit was 'n onvergeetlike naweek.
Seehuisie se terugvoer
Beste Mark,
Ons is baie bly dat julle dit geniet het by Seehuisie en sien en uit daarna om julle weer te ontvang.
Groete
Marie F - Mrt 2020
Algehele gradering
Was baie rustig en ontspannend.
Lise R - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Huis het alles wat jy nodig het.
Adri R - Nov 2019
Algehele gradering
Ons gesin se nuwe go-to plekkie!
Lees meerSeehuisie se terugvoer
Middag Adri. Baie dankie!
Kom kuier sommer gou weer.
Seariver groete,
Henk
Keenan M - Nov 2019
Algehele gradering
Lovely weekend at Seehuisie.
Bardine O - Okt 2019
Algehele gradering
Lafenis vir die siel!
Lees meerSeehuisie se terugvoer
Altyd lekker om te hoor. Kom kuier asb weer.
Seariver groete,
Henk
Adri R - Okt 2019
Algehele gradering
Presies wat ons gesin nodig gehad het, in elke opsig!
Lees meerSeehuisie se terugvoer
Middag Adri. Baie bly julle het lekker gekuier. Ons sien uit na julle volgende besoek!.
Seariver groete
Henk.
Retha L - Jul 2019
Algehele gradering
Die huis het alles wat mens nodig het, skoon, netjies en gerieflik.
Seehuisie se terugvoer
Beste Retha
Ons is baie bly julle het lekker gebly. Kom kuier gerus weer.
Seehuisie groete
Henk
Henk H - Apr 2019
Algehele gradering
Baie lekker!
Seehuisie se terugvoer
Beste Henk,
Ons is bly julle het lekker gekuier! Kom gerus weer.
Seehuisie-groete,
Henk
Yolandi J - Mrt 2019
Algehele gradering
Ons het vreeslik lekker gerus by die Seehuisie.
Seehuisie se terugvoer
Beste Yolandi,
Dit is lekker om te hoor dat julle dit geniet het. Kom kuier gerus weer!
Seariver-groete,
Henk
Marinus V - Feb 2019
Algehele gradering
Nice house, but fairly expensive. No WiFi available. Supplies were limited (e.g. coffee, towels, toilet paper).
Anna V - Nov 2018
Algehele gradering
Uitstekend sal dit enigetyd aanbeveel.
Seehuisie se terugvoer
Baie dankie vir julle kuier. Groete, Henk.
Niel D - Aug 2018
Algehele gradering
Heerlike, goed toegeruste huisie.
Janine E - Aug 2018
Algehele gradering
Baie oulike plekkie!
Lees meerSeehuisie se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoer. Ons neem dit dadelik op met die skoonmaakdienste.
Groete,
Henk
Luan D - Jul 2018
Algehele gradering
Goed uitgerus.
Seehuisie se terugvoer
Dankie Luan. Ons is besig om nog 'n parkering vir Seehuisie by te kry. Baie bly julle het lekker gebly. Groete. Henk
Junita W - Jun 2018
Algehele gradering
Dit was die beste naweek ooit en alles was perfek. Sal enige tyd weer van seehuisie gebruik maak.
Seehuisie se terugvoer
Dit was so lekker om julle te huisves. Kom kuier gerus weer. Seeriver groete.
Gustav G - Mei 2018
Algehele gradering
Rustig.
Seehuisie se terugvoer
Dit was baie lekker om julle by ons te hê. Kom kuier gerus weer. Seehuisie-groete
Mergo L - Apr 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Seehuisie se terugvoer
Bly julle het dit geniet. Kom kuier asb weer. Groete. Henk
Ryno E - Apr 2018
Algehele gradering
Uitstekende akkommodasie wat aan al jou behoeftes voldoen.
Seehuisie se terugvoer
Middag Ryno.
Baie bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer.
Seehuisie groete.
Henk
Elmar M - Feb 2018
Algehele gradering
Heerlik rustige en ontspanne.
Seehuisie se terugvoer
Baie bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer.
Seehuise groete
Henk
Wynand V - Jan 2018
Algehele gradering
Baie lekker uitgerus.
Annelise M - Jan 2018
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike see-ervaring.
Ria N - Nov 2017
Algehele gradering
Baie lekker rustige, veilige verblyf met mooi afwerking binne.
Seehuisie se terugvoer
Baie bly julle het lekker gekuier. Kom gerus weer. Seehuisie groete, Henk
Robyn W - Okt 2017
Algehele gradering
Rustig
Seehuisie se terugvoer
So bly julle het lekker gekuier! Kom gerus weer.
Groete
Henk
Quentin V - Aug 2017
Algehele gradering
Koop sommer die huis.
Seehuisie se terugvoer
Ai, dit is lekker om te hoor dat julle so lekker gekuier het. Kom gerus weer! Seehuisie groete.
Nelene M - Aug 2017
Algehele gradering
Heerlik!
Seehuisie se terugvoer
Dit is lekker om te hoor. Kom kuier asseblief weer, en natuurlik langer.
Groete Henk.
Yvonne B - Jul 2017
Algehele gradering
Heerlik! Lekker rustig en Seehuisie is 'n "Home away from home"!
Seehuisie se terugvoer
So bly julle het lekker gekuier. Ek hou duim vas vir daai groot vis. Hulle is daar! Groete. Henk
Zelda H - Jul 2017
Algehele gradering
Was heerlik. Tania was baie aangenaam en behulpsaam.
Seehuisie se terugvoer
Ek is baie bly julle het heerlik gekuier. Kom gerus weer. Groete Henk.
Joy V - Jul 2017
Algehele gradering
Baie gesellig en alles wat nodig is, naby see.
Seehuisie se terugvoer
Baie bly julle het lekker gekuier.
Henk
Des P - Jun 2017
Algehele gradering
Rustigheid.
Seehuisie se terugvoer
Goeiedag Des.
Ek is so bly julle het lekker gekuier!
Groete
Seehuisie
Marius B - Mei 2017
Algehele gradering
Stylvolle en gepaste dekor en geriewe vir 'n seehuisie - alles wat mens nodig het.
Seehuisie se terugvoer
Baie bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer by Seehuisie.
Witsand groete,
Henk
Mark B - Mrt 2017
Algehele gradering
Uitstekende, gerieflike, snoesige, en baie netjiese huisie met alles wat jy graag wil hê.
Seehuisie se terugvoer
Dit is altyd lekker om te hoor dat gaste dit ook geniet. Baie bly julle het lekker gekuier. Kom gerus weer! Seehuisie groete. Henk
Margaret F - Feb 2017
Algehele gradering
Dit was 'n ongelooflike rustige naweek!
Seehuisie se terugvoer
Ons is baie bly julle het dit geniet! Kom kuier gerus weer. Seehuisie.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tunastraat, Duinepark 989, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom