Seafront Self Catering
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Victoriabaai-weg 1, Victoriabaai, George, 9301, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 911 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Seafront Self Catering is 'n lieflike strandhuis in 'n baaitjie genaamd Victoriabaai in George. Die huis is ideaal vir strandliefhebbers wat op soek is na 'n wegbreek uit die besige stad.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede, derde en vierde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. Gaste kan hulle eie DStv-dekodeerder saambring. Die leefarea lei na 'n lieflike, groot stoep met sitplek en 'n uitsig oor Victoriabaai se strand.
Gaste kan op die strand gaan wandel, branderplankry, sonbaai of in die see swem. Aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, voetslaan, swem en fietsry in.
Slaapplek
’n Bespreking by Seafront Self Catering sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Theresa Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 13
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Victoriabaai-weg 1, Victoriabaai, George, 9301, Wes-Kaap
- Gaste dink Seafront Self Catering het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Victoriabaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Victoriabaai-weg 1, Victoriabaai, George, 9301, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom