Seeduiker
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Seeduiker-weg 38, Langebaan-buiteklub, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Seeduiker is 'n netjiese selfsorgwoonstel in die gewilde Langebaan Country Club teenaan die Weskus. Die woonstel is op die eienaar se perseel en is ideaal vir 'n naweekwegbreek. Verblyf word in twee selfsorg-eenhede gebied.
Seeduiker 1 het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers waarvan een 'n solderstyl slaapkamer is. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die solderstyl-slaapkamer het 2 enkelbeddens en is ideaal vir kinders. Die badkamer het 'n stort.
Seeduiker 2 het slaapplek vir 2 volwassenes en is 'n oopplan-eenheid met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort.
Langebaan is in die Weskus by 'n strandmeer, dis sowat 'n uur se ry vanaf Kaapstad, en dien as 'n ideale basis om die Weskus te verken. Daar is talle besienswaardighede in die omgewing.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 74
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Seeduiker-weg 38, Langebaan-buiteklub, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Seeduiker het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Seeduiker-weg 38, Langebaan-buiteklub, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom