Seaview Kaya
Kry 15% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clarence-rylaan 2822, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
-
Vanaf
R900R765 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Seaview Kaya is 'n pragtige selfsorg-ateljeewoonstel in Bettysbaai, Wes-Kaap en bied asemrowende uitsigte oor die see en op die berge.
Dié ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea, 1 badkamer en 'n kombuis eenheid. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n sort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas, breekware, eetgerei en verskeie toebehore toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV met Netflix en YouTube en gratis WiFi.
Buite het gaste toegang tot 'n dek en 'n tuin met 'n pragtige uitsig oor die see en op berge. Daar is ook 'n braai-area, die perfekte plek vir skemerkelkies.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Seaview Kaya sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Elna Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 12
Jaar gelys 1
Ligging
- Clarence-rylaan 2822, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Bettysbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clarence-rylaan 2822, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18