Seaside The Villa's
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Witthaus-straat, Villa Siesta, Gonubie, 5257, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Seaside The Villa's bied 3 selfsorgwoonstelle in Gonubie, 'n kusdorpie teen die mond van die Gqunube-rivier, 21 km noordoos van Oos-Londen.
Die woonstelle het elkeen slaapplek vir 8 mense in 3 slaapkamers en daar is 2 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers het elkeen 1 dubbelbed en 1 enkelbed (dit kan vervang word met 3 enkelbeddens op versoek), en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Die boonste badkamer het 'n bad en die onderste badkamer het 'n stort.
Die kombuis is volledig toegerus en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, en 'n mikrogolfoond. Daar is genoeg breekware en eetgerei vir 8 gaste. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is braaigeriewe buite. En 'n toesluitmotorhuis is beskikbaar.
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Hier praat ons
- Engels
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Lucia Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 80
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Witthaus-straat, Villa Siesta, Gonubie, 5257, Oos-Kaap
- Gaste dink Seaside The Villa's het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gonubie Oos-Londen Oos-Kaap
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Witthaus-straat, Villa Siesta, Gonubie, 5257, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom