Seaside Escape At 505
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg-Noord 30, Sorgente 505, 4350, Umdloti, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 898 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Seaside Escape At 505 is 'n moderne, strandfront-woonstel waar gaste kan ontspan en die sonnige dae op die strand geniet. Die woonstel is op die vyfde verdieping van 'n veilige en gewilde kompeks. Dit bied gaste 'n uitsig oor die Indise Oseaan en verseker privaatheid.
Die drieslaapkamer-woonstel bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet en spog met toegang tot die balkon. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer word gedeel en het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het lugversorging en 'n kombuis, 'n etenstafel met 6 stoele en 'n sitarea met 'n uitsig oor die Dolfynkus. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die sitarea het gemaklike banke en 'n TV met die volle DStv-pakket, Netflix en Showmax. Die skuifdeure lei na 'n semi-onderdakbalkon met 'n ingeboude braai en stoepmeubels waar gaste maaltye kan geniet.
WiFi en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Seaside Escape At 505 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Alandra Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 12
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Kusweg-Noord 30, Sorgente 505, 4350, Umdloti, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Seaside Escape At 505 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Umdloti Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg-Noord 30, Sorgente 505, 4350, Umdloti, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom