SeaHouse
Beskrywing
Hierdie oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Daar is ook 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware, asook 'n etenstafel met sitplek vir 2 toegerus is. Gratis WiFi en 'n slim-TV met Netflix en YouTube is beskikbaar. Tydens beurtkrag sal die ligte, WiFi en TV deur 'n omsetter aangedryf word. Dié eenheid het 'n privaat stoep met 'n Weber-braai.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asb. kennis dat slegs SeaHouse Holiday Home troeteldiervriendelik is en die enigste troeteldiere wat toegelaat word, is honde. Dit is steeds onderhewig aan vooraf reëlings.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Daar is ook 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware, asook 'n etenstafel met sitplek vir 2 toegerus is. Gratis WiFi en 'n slim-TV met Netflix en YouTube is beskikbaar. Tydens beurtkrag sal die ligte, WiFi en TV deur 'n omsetter aangedryf word. Dié eenheid het 'n privaat stoep met 'n Weber-braai.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asb. kennis dat slegs SeaHouse Holiday Home troeteldiervriendelik is en die enigste troeteldiere wat toegelaat word, is honde. Dit is steeds onderhewig aan vooraf reëlings.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. 'n Skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Tydens beurtkrag sal die ligte, WiFi en TV deur 'n omsetter aangedryf word. Buite is daar 'n privaat onderdakstoep met sitplek, 'n etenstafel en 'n ingeboudebraai.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asb. kennis dat slegs SeaHouse Holiday Home troeteldiervriendelik is en die enigste troeteldiere wat toegelaat word, is honde. Dit is steeds onderhewig aan vooraf reëlings.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bokkomdraai-straat 8, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap