Seagull Cove
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 130, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Seagull Cove is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis op die strandfront in Gordonsbaai. Dit het direkte strandtoegang tot 'n klein strand en is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende.
Hierdie huis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 1 kind. Dit beskik oor 3 en suite-slaapkamers en 'n gastetoilet. Twee slaapkamers is in die hoofhuis en die ander slaapkamer is in die losstaande kothuis. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n bed vir 'n kind. Die badkamer het 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Beide dié kamers se badkamers het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n oond, stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, koffiemasjien, eetgerei, breekware, 'n yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea en eetarea het oorgenoeg sitplek en 'n see-uitsig.
Daar is 'n houtdek buite met sonstoele. Braaigeriewe en parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Juanita Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 84
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Kusweg 130, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Gordonsbaai Mountainside Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 130, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom