Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seabreeze

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Pier Plesier Reservations - Ian Wesson Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 117

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Seabreeze
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Garcia D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garcia D
Gesin met tieners

Absolutely loved our stay!

We absolutely loved our stay at Seabreeze. The unit is tastefully decorated, equipped with everything you need and within walking distance from the beach. We'll definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seabreeze se terugvoer

Thank you for your lovely review, Garcia, and we're so happy you had a great time with your family. We'd love to have you stay again. Seabreeze greetings.

Seabreeze
Celeste H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste H
Enkelreisiger

Alles wat jy nodig het, is hier vir 'n heerlike wegbreek so naby die see.

'n Heerlike nuut gemeubileerde huisie naby die see, met alles wat nodig is, van 'n back-up battery om die TV en leefarea lig aan te hou tydens beurtkrag, tot 'n buite-badkamer om eers sand en seesout af te spoel as mens van die see af kom. Bring volgende keer beslis die hele gesin saam met boogieboards en golfstokke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seabreeze se terugvoer

Beste Celeste,
Baie dankie vir jou mooi terugvoer, ons is bly jy het dit so geniet en dis heerlik dat jy sommer reeds weer bespreek het.
Hoop jy gaan weer heerlike memories kom maak.
Vriendelike Seabreeze groete.

Seabreeze
Jacques R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques R
Saam met vriende

Dit was fantasties gewees. Ek sal enige tyd weer gaan.

Ek het ongelooflik lekker gebly en het sommer klaar my volgende trip geboek. Dis lekker naby aan die see en baie netjies. Mens voel veilig in die sekuriteitskompleks. Ek sal dit vir enige iemand wat saam met vriende of familie wil kuier voorstel. Alles is daar wat mens nodig het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seabreeze se terugvoer

Dit is heerlik om so 'n goeie resensie te ontvang, dankie Jacques.
Hoop jy kan dit volgende keer saam met vriende of familie kom geniet.
Vriendelike Seabreeze groete.

Seabreeze
Vanaf
R2 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoriabaaiweg, Eenheid 24 Sea Breeze Cabanas, Victoriabaai, 6530, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6c686fb779deee2f6576d622235c9d994f7dc872e4d31a5f15cff2056b926b27f72fd80f56d62b0f1cdc8a592a7e2066e03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 6 mense 3 5 1 5 Victoria Bay Road Unit 24 Sea Breeze Cabanas 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.002387888486 22.543498492645
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem