Seabourn Villa & Seabourn View
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Selma B - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Seabourn Villa & Seabourn View se terugvoer
Baie dankie, Selma, vir jou mooi terugvoering.
Sien jul weer.
Groete, Sanet
Armand V - Nov 2023
Algehele gradering
Dit is netjies en lieflik.
Seabourn Villa & Seabourn View se terugvoer
Baie dankie, Armand, vir jou mooi terugvoering. Hoop ons sien jul weer.
Groete, Sanet.
Carin V - Apr 2023
Algehele gradering
Perfekte wegbreek.
Mariaan M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netjies.
Seabourn Villa & Seabourn View se terugvoer
Baie dankie Mariaan vir die positiewe terugvoering.
Vriendelike groete
Sanet
Barnice V - Des 2022
Algehele gradering
Wonderlik, fantasties en heerlik.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hanekomstraat 6, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom