Sea Symphony
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vicki-straat 2741, Oceanview Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 2
-
Vanaf
R2 900R2 610 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sea Symphony is 'n lieflike selfsorghuis met sy eie privaat ingang aan die mees Suidelike punt van Afrika in Struisbaai, en bied slaapplek aan 4 gaste wat op soek is na 'n kuswegbreek.
Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Verder is daar 'n aparte gastetoilet.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea spog met 'n kaggel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Die woonstel het 'n buitebraai-area en 'n balkon met 'n uitsig oor die see. Daar is ook WiFi, DStv en veilige parkeerplek.
Slaapplek
’n Bespreking by Sea Symphony sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Karin Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Vicki-straat 2741, Oceanview Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea Symphony het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Struisbaai Agulhas Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vicki-straat 2741, Oceanview Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 2