Sea Spray B107
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marinerylaan, Sea Spray B107, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sea Spray B107 is 'n selfsorgwoonstel in Marinerylaan in Bloubergstrand. Dit spog met 'n see-utisig en is oorkant Kite Beach geleë.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het direkte toegang tot die balkon en 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, verhitte handdoekrelings, 'n wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, asook 'n toonbank met stoeltjies. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeur lei na 'n balkon met sitplek wat ideaal is vir 'n skemerkelkie terwyl gaste oor die see uitkyk. Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike, veritte swembad en braaigeriewe. Veilige parkeerplek in die kompleks, asook ekstra stoorplek langs die parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Damion Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 16
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Marinerylaan, Sea Spray B107, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea Spray B107 het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marinerylaan, Sea Spray B107, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom