Sea Cottage 45
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach East-boulevard, Sea Cottage 45, Mosselbaai, 6501, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Sea Cottage 45 is 'n selfsorgkothuis wat gerieflike verblyf in die Voor Bay-kompleks in Mosselbaai bied. Die kompleks is binne maklike bereik vanaf Diaz-strand, plaaslike restaurante, 'n waterpark en besienswaardighede geleë.
Die dupleks-kothuis beskik oor 2 slaapkamer wat slaapplek vir 5 gaste het. Die hoofslaapkamer is op die grondverdieping en het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n dubbel- asook 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort en aparte toilet.
Die kombuis is met 'n ysaks-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en ketel toegerus. Gaste kan in die sitarea onder die plafonwaaier en voor die TV ontspan, of die buite-braaigeriewe benut. Daar is ook onderdakparkeerplek op die perseel.
Verder kan gaste die kompleks se gemeenskaplike geriewe soos die swembad en speelarea vir kinders geniet. Die kompleks word met 'n elektriese heining beveilig en maak gebruik van 'n toegangsbeheerde hek.
Slaapplek
’n Bespreking by Sea Cottage 45 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Gerda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Jare op LekkeSlaap 6
Ligging
- Beach East-boulevard, Sea Cottage 45, Mosselbaai, 6501, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea Cottage 45 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Voorbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach East-boulevard, Sea Cottage 45, Mosselbaai, 6501, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom