Sea-Coral
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Eddie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Ruan B - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekende verblyf: Vriendelike gasheer, sentrale ligging, veilig, alles was pe.
Lees meerSheila B - Mrt 2024
Algehele gradering
Everything was fine.
Charmagne P - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Bavian B - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Mandy J - Jan 2024
Algehele gradering
Great stay.
Annelize D - Jan 2024
Algehele gradering
Die geriewe is goed, skenk aandag aan sanitasie, plek nie so skoon!
Lees meerSea-Coral se terugvoer
Dis is verregaande, ek persoonlik was die teëlvloere met spesiale seep. Die storte, wasbakke en krane word gepoets. Die skottelgoedwasbakke is skoon volgens standaard. Alles word nagegaan: borde, koppies, messe en vurke word gewas deur 'n skottelgoedwasser. Jy kan my verbas met al die kommentaar wat belaglik is en ongegrond. Dit is die eerste keer dat DStv afgeskakel is voor 'n gas se vertrek, dit word aan en afgeskakel deur DStv self, soos ek dit aan die persoon verduidelik het en dit was 'n uur voor haar vertrek. Sy wou die nuus kyk op 'n Sondag. Ek is regtig jammer dat sy so ongelukkig is, maar niemand het nog gekla in 5 jaar. Jammer, soms wen jy, soms verloor jy. Sy het al haar vuil, gebruikte skottelgoed net so gelos en geen lig of waaier wat sy gebruik het, het sy afgeskakel. Dit maak nie vir my sin as sy dan sulke hoë standaarde wil handhaaf nie. Groete, Eddie.
Elize M - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Elmarie D - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik, ruim, en skoon. Ons het ongelooflik lekker gekuier!
Melisa K - Nov 2023
Algehele gradering
Awesome by die see.
Elsune R - Okt 2023
Algehele gradering
Altyd lekker om daar oor te bly.
Chané B - Apr 2023
Algehele gradering
WiFi sal 'n pluspunt wees.
Noelene J - Nov 2022
Algehele gradering
Warmste. Vriendelikste. Behulpsaamste oom Eddie.
Harry H - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Tertia H - Okt 2022
Algehele gradering
Absolutely fantastic! Eddie has been a superb host and the accommodation is beyond comfortable vaca-stay. Highly recommend!!
Nico H - Jul 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon, veilig en goeie diens.
Adrian F - Jun 2022
Algehele gradering
Lovely place to stay.
Dick B - Jun 2022
Algehele gradering
Ruim vertrek met alle fasiliteite en braaigeriewe. Met geseligge gasheer.
Yolanda K - Mei 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, heerlike kuierplek, ongelooflik netjies.
Sea-Coral se terugvoer
Dankie, ek doen maar net my bes.
Venesa W - Apr 2022
Algehele gradering
It was amazing.
Hanno S - Mrt 2022
Algehele gradering
Beste waarde vir geld nog!
Leigh S - Mrt 2022
Algehele gradering
Comfortable, clean, top location.
Jean B - Jan 2022
Algehele gradering
Genotvol en rustige kuier.
Hermann S - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was fantasties! Ons het dit baie geniet.
Christine R - Jan 2022
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Robert R - Jan 2022
Algehele gradering
Baie beknop.
Cornelia H - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig en ideaal vir 'n aand of twee se oorbly.
Anita W - Okt 2021
Algehele gradering
Comfortable, neat and just what we needed.
Helen E - Apr 2021
Algehele gradering
Sal definitief weer bespreek in die toekoms. Perfek.
Jaco D - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam gewees.
Michelle Margaret B - Feb 2021
Algehele gradering
Clean and spacious accommodation.
Louis B - Aug 2020
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Norman B - Aug 2020
Algehele gradering
Worth every cent.
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wegestraat 9, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap