Sea Breeze Manor Green Unit
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tiende-laan 9, Eenheid 2, Gonubie, 5256, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sea Breeze Manor Green Unit is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid 'n hanetreetjie van Gonubie-strand af en 'n kort entjie se stap vanaf die naaste winkelsentrum. Dit bied pragtige en moderne verblyf met 'n tikkie goud, perfek om die geluide van die golwe te geniet.
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed elk. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eiland met stoele. Die sitarea het 'n TV en gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel en gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike braai-area.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.8/5
Michele Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Tiende-laan 9, Eenheid 2, Gonubie, 5256, Oos-Kaap
- Gaste dink Sea Breeze Manor Green Unit het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Gonubie Oos-Londen Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tiende-laan 9, Eenheid 2, Gonubie, 5256, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom