Sea Breeze @ 638 De La Haye
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De La Haye-rylaan 638, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sea Breeze @ 638 De La Haye is 'n lieflike selfsorg-ateljeewoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se erf op die Langebaan Country Estate. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger wat die Weskus wil verken.
Die ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Daar is ook 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is, asook gratis WiFi en 'n platskerm-TV met DStv.
Buite is daar 'n privaat stoep met sitplek en braaigeriewe. Tydens beurtkrag is daar 'n rugsteunkragstelsel. Gaste het toegang tot die landgoed se aktiwiteite soos gholf, putt-putt, 'n swembad en restaurante.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Nico Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- De La Haye-rylaan 638, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De La Haye-rylaan 638, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom