- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Weimershoek PTN 9, JT 81, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Schaefers' Halt is op 'n lieflike plaas teen 'n berghang, halfpad tussen Dullstroom en Lydenburg, geleë. Die plaas word omring deur die Klein Drakensberge en kyk uit oor 4 foreldamme. Schaefers' Halt is 'n bekoorlike gasteplaas wat deur 'n gesin bestuur word, met beeldskone uitsigte in elke rigting.
Daar is 4 goed toegeruste, selfsorg-kothuise en linne en handdoeke word voorsien. Skoonmaakdienste is beskikbaar op versoek. Die kothuise bied slaapplek aan tussen 2 en 6 gaste, afhangende van die kothuis wat bespreek is. Geriewe sluit en suite-badkamers, braaigeriewe, kombuise wat volledig toegerus is en veilige parkeerplek in. Sommige van die eenhede is ook troeteldiervriendelik en slegs die Cosy-eenheid is rolstoelvriendelik.
Schaefers' Halt is sowat 16 km vanaf die Verloren Vallei Natuurreservaat geleë, 25 km vanaf die Dullstroom Dam Natuurreservaat en 26 km vana Lyndenburg Museum.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Henriette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 59
Jare op LekkeSlaap 8
Ligging
- Weimershoek PTN 9, JT 81, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
- Gaste dink Schaefers' Halt het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Highlands Meander Mpumalanga
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Weimershoek PTN 9, JT 81, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom