Sarah's Place
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Marianne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 24
Jaar gelys 7
Opsomming van Resensie
Caryn T - Mrt 2024
Algehele gradering
Great stay.
Ronel G - Jan 2024
Algehele gradering
It is definitely recommendable.
Sarah's Place se terugvoer
Dankie Ronel, vir jou terugvoering! Julle is altyd weer welkom. Marianne
Hansie K - Jan 2024
Algehele gradering
Oornag verblyf vir besigheid saam met my vrou.
Sarah's Place se terugvoer
Ai Hans, ek is jammer oor dit!
Ramona J - Jan 2024
Algehele gradering
Ongemaklik warm.
Sarah's Place se terugvoer
Hi Ramona, ons het in elke kamer 'n waaier. Ek wonder waar die waaier dan was? Jammer oor die ongerief. Marianne
Cato P - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlik, smaakvol en veilig.
Sarah's Place se terugvoer
Baie dankie Cato! Waardeer jou tyd om hierdie te skryf.
Jy is altyd weer welkom en sterkte met jou suster.
Tanja V - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf vir 1 nag se oorslaap.
Sarah's Place se terugvoer
Dankie vir mooi resensie, Tanja. Waardeer!
Rob F - Jul 2023
Algehele gradering
Great place. Excellent service.
Sarah's Place se terugvoer
It was great to have guests that appreciate what you offer. Thank you so much.
Chanel N - Jun 2023
Algehele gradering
Reis vir werk.
Sarah's Place se terugvoer
Hi Chanel, baie dankie vir jou moeite om 'n resensie te skryf. Sal graag werk wil maak daaraan. Baie dankie
Ruan S - Mei 2023
Algehele gradering
Rustig.
Sarah's Place se terugvoer
Dankie vir jou eerlike terugvoering Ruan. Ons sal kyk na jou behoeftes. Groete. Marianne
Werner M - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker daar gebly. Veilige, stil omgewing.
Sarah's Place se terugvoer
Hallo Werner
Baie dankie vir jou moeite om 'n resensie te skryf. Word baie waardeer. Ja, ons probeer om so gou moontlik van grid af te gaan en hoop as jul weer hierdie kant toe kom dat dit uitsorteer is.
Baie dankie en geniet die veld.
Marianne
Dave C - Mrt 2023
Algehele gradering
Uncomplicated.
Sarah's Place se terugvoer
Thank you so much for your positive response, Dave. It is much appreciated.
Janine J - Mrt 2023
Algehele gradering
Veilig en netjies!
Sarah's Place se terugvoer
Thank you for review. It was lovely to have you.
Barry M - Feb 2023
Algehele gradering
Very comfortable.
Sarah's Place se terugvoer
Thanks Barry, for taking the time to review us. It was such a pleasure to accommodate you. Marianne
Danelle L - Feb 2023
Algehele gradering
Veilige omgewing, voldoende oornagfasiliteite.
Sarah's Place se terugvoer
So veel dankie vir jou moeite om vir ons 'n resensie te stuur. Was wonderlik om julle by ons te kon he.
Baie sterkte en seen met julle pad.
Hester K - Okt 2022
Algehele gradering
Sal mense aanbeveel - ja en nee.
Sarah's Place se terugvoer
Liewe David, baie dankie vir terugvoering. Ons het probleme gehad met raserige laat arriveerders die naweek. Ons is so jammer daaroor. Dit gaan nie gewoonlik so nie en ons werk daaraan om inboek tye te beperk. Marianne
Mala M - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlik, gemaklik.
Sarah's Place se terugvoer
Baie dankie vir u gawe woorde. Word opreg waardeer. Marianne
Colleen S - Sep 2022
Algehele gradering
We stayed over just for one night, but we wished we had booked another.
Sarah's Place se terugvoer
Baie dankie Colleen, vir jou gawe woorde. Julle altyd weer welkom om te kom bly. Liefde, Marianne.
Vijay G - Feb 2022
Algehele gradering
Very convenient, fit for purpose, comfortable.
Sarah's Place se terugvoer
Thank you Vijah! Much appreciated.
Sylvia B - Feb 2022
Algehele gradering
Very peaceful stay.
Sarah's Place se terugvoer
Thank you so much Sylvia. You are much appreciated.
Shamielah W - Feb 2022
Algehele gradering
Best weekend.
Sarina S - Des 2019
Algehele gradering
Absoluut perfek! Was regtig een van die lekkerste en mooiste vakansies nog en Sarah's Place het dit net nog beter gemaak.
Sarah's Place se terugvoer
Baie dankie Sarina. Word baie waardeer!!
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hillwoodstraat 8, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom