Santos 27 Apartment
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
David Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Fabian L - Mei 2023
Algehele gradering
Everything was perfect, including the communication from the host, David. Will book the same apartment again.
Santos 27 Apartment se terugvoer
Thank you Fabian. You are most welcome. David
Nebraska J - Feb 2023
Algehele gradering
Amazing stay and breathtaking view.
Santos 27 Apartment se terugvoer
Thank you Nebraska.
Esther S - Nov 2022
Algehele gradering
Was gerieflik naby alles. Lieflike see-uitsig.
David M - Aug 2022
Algehele gradering
Puik.
Johan L - Apr 2022
Algehele gradering
Skoon, goed toegerus en sentraal.
Michael W - Apr 2022
Algehele gradering
Als was perfek.
Kobie F - Mrt 2022
Algehele gradering
Gerieflike, netjiese verblyf ideaal geleë, oorkant heerlik swemstrand.
Sandra V - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker, gerieflik.
Santos 27 Apartment se terugvoer
Baie dankie Sandra. Julle is meer as welkom om weer te kuier.
Groete,
David
Rozanne M - Jan 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Santos 27 Apartment se terugvoer
Baie dankie Rozanne. Julle is altyd weer welkom. Dankie dat julle die plek so skoon gelaat het. Groete
Karen C - Aug 2021
Algehele gradering
Ons wou net langer bly, als was so idillies. Die mooiste uitsig oor Santosstrand, my man het elke dag net oor die straat gestap af see toe om te gaan swem. Ons praat nog elke dag van hoe lekker ons kuier daar was en sal definitief weer gaan.
Lees meerSantos 27 Apartment se terugvoer
Baie dankie Karen. Dit is absoluut 'n wonderlke verwysing. Julle is enige tyd weer welkom. David
Wilna G - Jun 2021
Algehele gradering
Baie netjiese en skoon verblyf met alle geriewe. Mooiste see-uitsig.
Santos 27 Apartment se terugvoer
Baie Dankie Wilna. Julle is meer as welkom om weer te kom kuier.
Groete, David
Albert S - Apr 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik vakansie gehou, als was skoon en netjies die strand en see-uitsig vanaf die balkon was 'n bonus! Ons kon net oor die straat stap en ons was op die strand.
Santos 27 Apartment se terugvoer
Baie dankie Wilna. Beste groete.
Renee S - Apr 2021
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek.
Santos 27 Apartment se terugvoer
Baie dankie Renee. Julle is enige tyd weer welkom.
Helena D - Jan 2021
Algehele gradering
Mooiste plek in ons land. Mooiste see-uitsig. Het niks meer gekort.
Santos 27 Apartment se terugvoer
Dankie Helena. Julle is enige tyd weer welkom. David
Adél D - Des 2020
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly en vakansie gehou.
Santos 27 Apartment se terugvoer
Baie dankie Adel. Julle is altyd welkom. David
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Munro-rylaan, Santos Eenheid 27, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom