Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Santika Villa

Selfsorg
Santika Garden Cottage
Vanaf
Vanaf R850
per eenheid
Beskrywing

Die swembad- en poolarea word moontlik met die Santika Villa se gaste gedeel. Soms verkies gaste van die Santika Villa om eksklusief gebruik van die swembad en jacuzzi te hê. Dit sal aan gaste gekommunikeer word. Die kothuis het 'n dubbelbed en 'n enkelbed is op versoek vir 'n kind beskikbaar. Die oopplan-kombuisie en -sitarea het 'n tafel met stoele, 'n bank, WiFi en 'n slim-TV. Daar is 'n stoep met 'n gemaklike bank en 'n tafel. Daar is 'n draagbare braai in die tuintjie. Die kombuisie het 'n yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, elektriese braaipan, eetgerei en breekware. Daar is veilige parkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Die Jacuzzi is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
- Rook is binnenshuis verbode.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Santika Sunhill Cottage
Vanaf
Vanaf R950
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie nuut opgeknapte eenslaapkamerkothuis het 'n kombuis, leefarea, badkamer met 'n stort, asook 'n koningingrootte-bed en ingeboude kaste. Daar is ook 'n binne-eetarea en gemaklike meubels en 'n braai-area buite.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Die Jacuzzi is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
- Rook is binnenshuis verbode.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Santika Getaway Cottage
Vanaf
Vanaf R1 750
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Santika Getaway Cottage bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en oond toegerus. Die gemeenskaplike swembad is reg langsaan. Daar is 'n Weber beskikbaar sowel as buitebraaigeriewe op die stoep. Veilige parkleerplek is langs die kothuis beskikbaar. Gaste kan die nuwe privaat houtvuur-warmbad in die agtertuin geniet. Laat ons asb. weet indien jy die warmbad wil gebruik.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Die Jacuzzi is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
- Rook is binnenshuis verbode.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Santika VIlla
Vanaf
Vanaf R4 250
per eenheid
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die villa bied slaapplek aan 8 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 2 dagbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelstort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, dubbelslaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort met 'n toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en 'n klein skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook 'n toonbank met sitplek vir 6 gaste. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en die sitarea het oorgenoeg sitplek, 'n kaggel en 'n platskerm-TV. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en 'n plafonwaaier. Braaigeriewe is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Kinderbed vir 1
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
2 xKinderbed vir 1
Dubbelbed Dubbelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xDubbelslaapbank
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Die Jacuzzi is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
- Rook is binnenshuis verbode.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sun Hill-plaas, La Provence-weg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA091762d5af11e027e0450a71f1005cfc75e22ccb3e7d6808d3b84439a0df1744f688040bb5652d8cc9137153b2e07f3c4c64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Sun Hill Farm La Provence Road 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.961112349481 18.743392325602
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem