Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Tlopi Tented Camp

Tentekamp

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Motswere Gastekothuis
Selfsorg.
Tariewe sluit 'n 1%-gemeenskapsfonds in.
Safari-tent ST2/3
Selfsorg.
Tariewe sluit 'n 1%-gemeenskapsfonds in.
Safari-tent ST2/3Z
Selfsorg.
Tariewe sluit 'n 1%-gemeenskapsfonds in.
Huisreëls

Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R240 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers, R120 vir SADC-burgers en R60 vir Suid-Afrikaners met 'n ID wanneer besoekers die park betree.

Alhoewel elke safari-tent slegs 2 beddens het, is 'n addisionele voubed beskikbaar per eenheid op versoek. Hierdie is geskik vir kinders, Gaste moet direk die park kontak en in kennis stel, indien hulle sulke voubeddens reg wil hê met aankoms.

Daar is geen winkel, restaurant, OTM geriewe of brandstof beskikbaar in die park.
Gaste moet asb. onthou om hul eie houtskool of hout saam te bring, omdat hierdie nie beskikbaar is in die park nie.
Reistye om na enige verblyf te ry in die park is tussen 7:00 en 18:00. Ry is streng verbode na 18:00.
Geen ryery word saans na 18:00 toegelaat in die park nie.
Gaste sal by ontvangs gewaarsku word oor die paaie wat nie toeganklik is in die park nie. Indien jy dié paaie ry en vassit, sal ons 'n sleepmaatskappy kontak namens jou en jy sal gehef word vir die uitgawes.
Jy mag nie uit jou voertuig klim nie, behalwe op plekke wat op die kaart by ontvangs aangedui is.
Boetes sal uitgereik word indien besoekers van die pad af ry.
Besoekers se voertuie kan by die uitgangspunte deursoek word.
'n Algemene spoedgrens van 30 km/h moet binne die grense van die park gehandhaaf word.
Hou asb. die toegangspermit by jou in die park.
Geen visvang word in die dam toegelaat nie.
Wees bewus van bobbejane en blouape. Hou asb. tente toe ten alle tye wanneer jy ry en sluit kos in die tente se kaste. Wenk: Draai die yskas effens sodat die deur nie maklik oopmaak nie. Moenie enigiets laat rondlê nie.
Asb. moenie die diere voer nie. Blouapies kan gewoond raak hieraan en ernstige probleme in die toekoms veroorsaak.
Die sleutels vir die hekke moet aan ontvangs terug besorg word op die dag van vertrek. 'n Alternatiewe opsie is dat die sleutel by die punte wat deur die ontvangsdame aangedui is, gekos word.

Die Kwaggasvlakte wat onmiddellik noord is vanaf die ontvangs/kantoorkompleks en kampeerterrein kan met 'n gewone sedan besoek word, alhoewel sekere area 'n uitdaging kan wees. Die ingangspaaie na die safari-tentekamp en boskamp en die nou pad na die torings, kan ook met 'n sedan besoek word. Meeste van die paaie sal 'n uitdaging wees,

Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die nasionale parke is streng verbode.
Rook is verbode in die eenhede.
Onthou, deur enige wild te voer, teken jy hul doodsbevel, aangesien hulle aggressief word.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Stappers wat dag- of oornagroetes aandurf moet asb. genoeg water saamdra.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Kansellasies of afgegradeerde besprekings minder as 45 dae voor die inklokdatum: 'n kansellasiefooi gelykstaande aan 'n glyskaal wat op die totale besprekingsbedrag gebaseer is en tussen 50% en 100% wissel, word gehef.

Vanaf
R1 919
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 919
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 919
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R510, Marakele Nasionale Park, Thabazimbi, 0387, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqUZ9Cb8jBcKF3rEAxDsQ3i3D0Sy0IxRF09sVsDwmwTKDj6qJTP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 919 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Off the R510 Marakele National Park 0387 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.43686 27.540702
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem