SANParks Pootjiespram Camp Site
- Kapasiteit: 108 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Naby die N7, Richtersveld Oorgrenspark, 8290, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R288 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
SANParks Pootjiespram Camp Site is die grootste kampterrein in die Richtersveld Oorgrenspark. Dis net 11 km van die park se ontvangs af langs die Oranjerivier en is 'n gewilde kamp vir die eerste nag aangesien dit verwyderd van die meer ontwikkelde Sendelingsdrift is.
Pootjiespram Camp Site het 18 informele, uitgespreide staanplekke. Ablusiegeriewe met koue water is beskikbaar. 'n 4x4 met 'n hoë grondvryhoogte word benodig om die kamp te bereik.
Gaste kan in die Oranjerivier swem, kunsvlieghengel beoefen of hul eie riviervlot saambring om op die rivier te vaar.
Kenmerke
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Thandeka Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 1245
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Naby die N7, Richtersveld Oorgrenspark, 8290, Noord-Kaap
Sien meer verblyf in Noord-Kaap
- Kapasiteit: 108 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Naby die N7, Richtersveld Oorgrenspark, 8290, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom