Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Pafuri Border Rest Camp

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Mockford House GM8
Selfsorg. ’n 1% gemeenskapsfonds is ingesluit.
Doctor's House GH6
Selfsorg. ’n 1% gemeenskapsfonds is ingesluit.
Mockford Cottage GC2/4
Selfsorg. ’n 1% gemeenskapsfonds is ingesluit.
Huisreëls

Vanaf 1 September 2017 moet besoekers ouer as 18 jaar ‘n ID, paspoort of alternatiewe geldige identifikasie, soos ‘n bestuurslisensie, toon wat skandeer sal word om toegang tot die park te verkry.
‘n Standaard daaglikse bewaringsfooi van R440 vir buitelanders, R220 vir SAOG-besoekers met ‘n geldige paspoort en R110 vir Suid-Afrikaanse burgers en inwoners met ‘n geldige ID word gehef wanneer die park betree word.

Slegs in noodgevalle sal laat-inklok vir gaste met voorafbespreekte verblyf by die kampe binne 10 km van die ingangshek toegelaat word onderhewig aan die volgende:
- Onder geen omstandighede word dit toegelaat by die Giriyondo-, Pafuri-, Phabeni- of Phalaborwa-hekke nie.
- Geen inklok na 21:00 onder geen omstandighede nie.
- 'n Addisionele koste per voertuig is van toepassing: R710 per voertuig met 8 of minder insittendes en R1490 per voertuig met 9 of meer insittendes.
- Dit moet vooraf met die hek en ruskamp gereël word.
- Bewyse van noodgeval wat aankoms vertraag het sal vereis word.

Gaste moet voorsorgmaatreëls teen malaria neem as hulle Pafuri Border Rest Camp besoek.
As gaste in die aand rondloop moet hulle asb. flitse saamneem.
Anders as ’n bank wat oop is van Maandae tot Vrydae en Saterdagoggend by Skukuza en Skukuza and an ATM at Skukuza and Letaba, no cash OTM by Skukuza and Letaba is daar geen ander geldtrekgeriewe in die park beskikbaar nie.

Dagbesoekers word nie meer toegelaat om hul eie drank in die park in te bring nie en mag ook nie drank drink in openbare areas soos die parkeerterrein, piekniekareas, wildkykareas- of paaie, hekke en alle ander areas wat as openbare areas beskou word nie. Dit geld nie vir oornaggaste nie wat hul eie drank mag saambring en drink in die privaatheid van hul verblyf of die restaurant nie. Soos die dagbesoekers mag oornaggaste ook nie in die openbare areas drink nie.

Moenie enige kos laat rondstaan nie, daar is baie ape en bobbejane wat kos steel.
Gaste moet asb. nie die diere voer nie, hulle raak aggressief.

Laat aankoms word slegs aanvaar in die geval van ’n noodgeval (bewyse en geldige rede moet voorsien word) tot en met 21:00 vir gaste met klaar bespreekte verblyf by sekere kampe 10 km van die relevante hek af. ’n Addisionele laatfooi sal gehef word by die hek. Geen laat aankoms word toegelaat by die Pafuri-, Phalaborwa- of Phabeni-hekke of enige ander kampe wat verder as 10 km van die hek af is nie.

Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die wildtuin is streng verbode.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Rook is verbode in die eenhede.

Neem asb. kennis van die hektye:

Ingangshek oopmaaktye:
Okt-Mar: 05:30
Apr-Sep: 06:00

Kamphek oopmaaktye:
Okt: 05:30
Nov-Jan: 04:30
Feb-Mar: 05:30
Apr-Sep: 06:00

Kamphek toemaaktye:
Aug - Okt: 18:00
Nov - Feb: 08:30
Mar - Apr: 18:00
Mei - Jul: 17:30

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word, sal tot gevolg hê dat kansellasiefooie op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.

Vanaf
R3 045
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R3 045
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R3 045
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pafuri Gate - Punda Maria-weg, Krugerwildtuin, 1350, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABCfILyKRcpF3Ny91YdOsTOvP2zJWzSPvQTHpf9FV3pJm6n3XMT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 045 per nag, vir 2 mense Pafuri Gate - Punda Maria Road Kruger National Park 1350 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -22.449275 31.310638
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem