Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Bontle Rest Camp

Selfsorg
Kamppeerplek CK6P
Vanaf
Vanaf R384
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

'n Maksimum van 6 kampeerders, 1 karavaan met 'n sy-tent en 1 voertuig óf 1 voertuig en 1 tent óf 1 autovilla word per staanplek toegelaat. Die staanplekke maak gebruik van gemeenskaplike ablusie- en opwasgeriewe. Dié staanplekke het kragpunte. Ekstra voertuie moet 'n ekstra fooi per nag betaal.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Prys sluit in

Tariewe geld vir kamp en gaste moet hul eie toerusting saambring. Die tariewe sluit 'n 1% bydrae aan die gemeenskapsfonds in.

Huisreëls

Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R240 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers, R120 vir SADC-burgers en R60 vir Suid-Afrikaners met 'n ID wanneer besoekers die park betree.

'n Koste geld vir ekstra voertuie: R710 per voertuig met 8 of minder passasiers, en R1490 per voertuig met 9 of meer passasiers.

Daar is geen winkel, restaurant, OTM geriewe of brandstof beskikbaar in die park.
Gaste moet asb. onthou om hul eie houtskool of hout saam te bring, omdat hierdie nie in die park beskikbaar is nie.
Reistye om na enige verblyf te ry in die park is tussen 7:00 en 18:00. Ry is streng verbode na 18:00.
Geen ryery word saans na 18:00 toegelaat in die park nie.
Gaste sal by ontvangs gewaarsku word oor watter paaie nie toeganklik is in die park nie. Indien gaste dié paaie ry en vassit, sal ons 'n sleepmaatskappy kontak namens gaste en gaste sal verantwoordelik gehou word vir die uitgawes.
Jy mag nie uit jou voertuig klim, behalwe op plekke wat op die kaart by ontvangs aangedui is.
Boetes sal uitgereik word indien besoekers van die pad af ry.
Besoekers se voertuie kan by die uitgangspunte deursoek word.
'n Algemene spoedgrens van 30 km/h moet binne die grense van die park gehandhaaf word.
Hou asb. die toegangspermit by jou in die park.
Geen visvang word in die dam toegelaat nie.
Wees bewus van bobbejane en blouape. Hou asb. tente toe ten alle tye wanneer jy ry en sluit kos in die tente se kaste toe. Wenk: Draai die yskas effens sodat die deur nie maklik oopmaak nie. Moenie niks laat rondlê nie.
Asb. moenie die diere voer nie. Blouapies kan gewoond raak hieraan en ernstige probleme in die toekoms veroorsaak.
Die sleutels vir die hekke moet aan ontvangs terug besorg word op die dag van vertrek. 'n Alternatiewe opsie is dat die sleutel by die punte wat deur die ontvangsdame aangedui is, gelos word.

Die Kwaggasvlakte wat onmiddellik noord is vanaf die ontvangs/kantoorkompleks en kampeerterrein kan met 'n gewone sedan besoek word, alhoewel sekere areas 'n uitdaging kan wees. Die ingangspaaie na die safari-tentekamp en boskamp en die nou pad na die torings, kan ook met 'n sedan besoek word. Meeste van die paaie sal 'n uitdaging wees.

Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die nasionale parke is streng verbode.
Rook is verbode in die eenhede.
Onthou, deur enige wildlewe te voer, teken jy hul doodsbevel, aangesien hulle aggressief word.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Stappers wat dag- of oornagroetes aandurf moet asb. genoeg water saamdra.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word, sal tot gevolg hê dat kansellasiefooie op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.

Kamppeerplek CK6PZ
Vanaf
Vanaf R384
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

'n Maksimum van 6 kampeerders, 1 karavaan met 'n sy-tent en 1 voertuig óf 1 voertuig en 1 tent óf 1 autoville word per staanplek toegelaat. Die staanplekke maak gebruik van gemeenskaplike ablusie- en opwasgeriewe is beskikbaar. Dié staanplekke het kragpunte en is naby die rolstoel-vriendelike ablusiegeriewe. Ekstra voertuie moet 'n ekstra fooi per nag betaal.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Prys sluit in

Tariewe geld vir kamp en gaste moet hul eie toerusting saambring. Die tariewe sluit 'n 1% bydrae aan die gemeenskapsfonds in.

Huisreëls

Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R240 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers, R120 vir SADC-burgers en R60 vir Suid-Afrikaners met 'n ID wanneer besoekers die park betree.

'n Koste geld vir ekstra voertuie: R710 per voertuig met 8 of minder passasiers, en R1490 per voertuig met 9 of meer passasiers.

Daar is geen winkel, restaurant, OTM geriewe of brandstof beskikbaar in die park.
Gaste moet asb. onthou om hul eie houtskool of hout saam te bring, omdat hierdie nie in die park beskikbaar is nie.
Reistye om na enige verblyf te ry in die park is tussen 7:00 en 18:00. Ry is streng verbode na 18:00.
Geen ryery word saans na 18:00 toegelaat in die park nie.
Gaste sal by ontvangs gewaarsku word oor watter paaie nie toeganklik is in die park nie. Indien gaste dié paaie ry en vassit, sal ons 'n sleepmaatskappy kontak namens gaste en gaste sal verantwoordelik gehou word vir die uitgawes.
Jy mag nie uit jou voertuig klim, behalwe op plekke wat op die kaart by ontvangs aangedui is.
Boetes sal uitgereik word indien besoekers van die pad af ry.
Besoekers se voertuie kan by die uitgangspunte deursoek word.
'n Algemene spoedgrens van 30 km/h moet binne die grense van die park gehandhaaf word.
Hou asb. die toegangspermit by jou in die park.
Geen visvang word in die dam toegelaat nie.
Wees bewus van bobbejane en blouape. Hou asb. tente toe ten alle tye wanneer jy ry en sluit kos in die tente se kaste toe. Wenk: Draai die yskas effens sodat die deur nie maklik oopmaak nie. Moenie niks laat rondlê nie.
Asb. moenie die diere voer nie. Blouapies kan gewoond raak hieraan en ernstige probleme in die toekoms veroorsaak.
Die sleutels vir die hekke moet aan ontvangs terug besorg word op die dag van vertrek. 'n Alternatiewe opsie is dat die sleutel by die punte wat deur die ontvangsdame aangedui is, gelos word.

Die Kwaggasvlakte wat onmiddellik noord is vanaf die ontvangs/kantoorkompleks en kampeerterrein kan met 'n gewone sedan besoek word, alhoewel sekere areas 'n uitdaging kan wees. Die ingangspaaie na die safari-tentekamp en boskamp en die nou pad na die torings, kan ook met 'n sedan besoek word. Meeste van die paaie sal 'n uitdaging wees.

Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die nasionale parke is streng verbode.
Rook is verbode in die eenhede.
Onthou, deur enige wildlewe te voer, teken jy hul doodsbevel, aangesien hulle aggressief word.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Stappers wat dag- of oornagroetes aandurf moet asb. genoeg water saamdra.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word, sal tot gevolg hê dat kansellasiefooie op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.

Safaritent ST2
Vanaf
Vanaf R1 656
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Permatent
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié safaritente het elk 2 enkelbeddens, 'n waaier, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, asook 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolf, ketel, stoof, kombuistoerusting, eetgerei en breekware. Elke safaritent het sy eie braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Tariewe geld vir selfsorg. Die tariewe sluit 'n 1% bydrae aan die gemeenskapsfonds in.

Safaritent ST2Z
Vanaf
Vanaf R1 656
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Permatent
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid is ingerig vir gaste met gestremdhede en het wye gange, inrol-storte, gryp-reëlings en drukkrane. Die safaritente het elk 2 enkelbeddens, 'n waaier, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, asook 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolf, ketel, stoof, kombuistoerusting, eetgerei en breekware. Elke safaritent het sy eie braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Tariewe geld vir selfsorg. Die tariewe sluit 'n 1% bydrae aan die gemeenskapsfonds in.

Huisreëls

Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R240 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers, R120 vir SADC-burgers en R60 vir Suid-Afrikaners met 'n ID wanneer besoekers die park betree.

'n Koste geld vir ekstra voertuie: R710 per voertuig met 8 of minder passasiers, en R1490 per voertuig met 9 of meer passasiers.

Daar is geen winkel, restaurant, OTM geriewe of brandstof beskikbaar in die park.
Gaste moet asb. onthou om hul eie houtskool of hout saam te bring, omdat hierdie nie in die park beskikbaar is nie.
Reistye om na enige verblyf te ry in die park is tussen 7:00 en 18:00. Ry is streng verbode na 18:00.
Geen ryery word saans na 18:00 toegelaat in die park nie.
Gaste sal by ontvangs gewaarsku word oor watter paaie nie toeganklik is in die park nie. Indien gaste dié paaie ry en vassit, sal ons 'n sleepmaatskappy kontak namens gaste en gaste sal verantwoordelik gehou word vir die uitgawes.
Jy mag nie uit jou voertuig klim, behalwe op plekke wat op die kaart by ontvangs aangedui is.
Boetes sal uitgereik word indien besoekers van die pad af ry.
Besoekers se voertuie kan by die uitgangspunte deursoek word.
'n Algemene spoedgrens van 30 km/h moet binne die grense van die park gehandhaaf word.
Hou asb. die toegangspermit by jou in die park.
Geen visvang word in die dam toegelaat nie.
Wees bewus van bobbejane en blouape. Hou asb. tente toe ten alle tye wanneer jy ry en sluit kos in die tente se kaste toe. Wenk: Draai die yskas effens sodat die deur nie maklik oopmaak nie. Moenie niks laat rondlê nie.
Asb. moenie die diere voer nie. Blouapies kan gewoond raak hieraan en ernstige probleme in die toekoms veroorsaak.
Die sleutels vir die hekke moet aan ontvangs terug besorg word op die dag van vertrek. 'n Alternatiewe opsie is dat die sleutel by die punte wat deur die ontvangsdame aangedui is, gelos word.

Die Kwaggasvlakte wat onmiddellik noord is vanaf die ontvangs/kantoorkompleks en kampeerterrein kan met 'n gewone sedan besoek word, alhoewel sekere areas 'n uitdaging kan wees. Die ingangspaaie na die safari-tentekamp en boskamp en die nou pad na die torings, kan ook met 'n sedan besoek word. Meeste van die paaie sal 'n uitdaging wees.

Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die nasionale parke is streng verbode.
Rook is verbode in die eenhede.
Onthou, deur enige wildlewe te voer, teken jy hul doodsbevel, aangesien hulle aggressief word.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Stappers wat dag- of oornagroetes aandurf moet asb. genoeg water saamdra.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word, sal tot gevolg hê dat kansellasiefooie op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.

Safaritent ST4
Vanaf
Vanaf R1 656
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié safaritente het elk 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens, 'n waaier, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, asook 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolf, ketel, stoof, kombuistoerusting, eetgerei en breekware. Elke safaritent het sy eie braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Tariewe geld vir selfsorg. Die tariewe sluit 'n 1% bydrae aan die gemeenskapsfonds in.

Huisreëls

Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R240 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers, R120 vir SADC-burgers en R60 vir Suid-Afrikaners met 'n ID wanneer besoekers die park betree.

'n Koste geld vir ekstra voertuie: R710 per voertuig met 8 of minder passasiers, en R1490 per voertuig met 9 of meer passasiers.

Daar is geen winkel, restaurant, OTM geriewe of brandstof beskikbaar in die park.
Gaste moet asb. onthou om hul eie houtskool of hout saam te bring, omdat hierdie nie in die park beskikbaar is nie.
Reistye om na enige verblyf te ry in die park is tussen 7:00 en 18:00. Ry is streng verbode na 18:00.
Geen ryery word saans na 18:00 toegelaat in die park nie.
Gaste sal by ontvangs gewaarsku word oor watter paaie nie toeganklik is in die park nie. Indien gaste dié paaie ry en vassit, sal ons 'n sleepmaatskappy kontak namens gaste en gaste sal verantwoordelik gehou word vir die uitgawes.
Jy mag nie uit jou voertuig klim, behalwe op plekke wat op die kaart by ontvangs aangedui is.
Boetes sal uitgereik word indien besoekers van die pad af ry.
Besoekers se voertuie kan by die uitgangspunte deursoek word.
'n Algemene spoedgrens van 30 km/h moet binne die grense van die park gehandhaaf word.
Hou asb. die toegangspermit by jou in die park.
Geen visvang word in die dam toegelaat nie.
Wees bewus van bobbejane en blouape. Hou asb. tente toe ten alle tye wanneer jy ry en sluit kos in die tente se kaste toe. Wenk: Draai die yskas effens sodat die deur nie maklik oopmaak nie. Moenie niks laat rondlê nie.
Asb. moenie die diere voer nie. Blouapies kan gewoond raak hieraan en ernstige probleme in die toekoms veroorsaak.
Die sleutels vir die hekke moet aan ontvangs terug besorg word op die dag van vertrek. 'n Alternatiewe opsie is dat die sleutel by die punte wat deur die ontvangsdame aangedui is, gelos word.

Die Kwaggasvlakte wat onmiddellik noord is vanaf die ontvangs/kantoorkompleks en kampeerterrein kan met 'n gewone sedan besoek word, alhoewel sekere areas 'n uitdaging kan wees. Die ingangspaaie na die safari-tentekamp en boskamp en die nou pad na die torings, kan ook met 'n sedan besoek word. Meeste van die paaie sal 'n uitdaging wees.

Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die nasionale parke is streng verbode.
Rook is verbode in die eenhede.
Onthou, deur enige wildlewe te voer, teken jy hul doodsbevel, aangesien hulle aggressief word.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Stappers wat dag- of oornagroetes aandurf moet asb. genoeg water saamdra.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word, sal tot gevolg hê dat kansellasiefooie op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.

Vanaf
Vanaf R384
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 256 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R510, Marakele Nasionale Park, Thabazimbi, 0387, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAM7q0Eq9cKusqJM6xwpKY3mEee1KtfR0NNXAdkYLNz62VeoDcC4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R384 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Off the R510 Marakele National Park 0387 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.520986 27.492618
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem