SANParks Agulhas Rest Camp
- Kapasiteit: 44 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kampweg, Agulhas Nasionale Park, Suiderstrand, 7287, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 732 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
SANParks Agulhas Rest Camp is 10,3 km vanaf die Kaap Agulhas-vuurtoring. Dié kamp is ontwerp om aan die hoë omgewingstandaard te voldoen en volgens die beginsel om sag met die aarde te werk.
Dis aan Afrika se mees suidelike punt waar die Atlantiese en Indiese Oseaan ontmoet. Hiér kan jy die legendariese Kaap van Storms ontdek, die historiese Kaap Agulhas-vuurtoring verken, skeepswrakke aanskou, voor die vuur ontspan en na die see luister, die omliggende wynplase besoek, deur die rustige dorpies wandel, en net heerlik rus.
SANParks Agulhas Rest Camp word bereik via die N2 wat vanaf Kaapstad tot in Gqeberha (Port Elizabeth) deur die Tuinroete strek, by Caledon afdraai en deur Bredasdorp vloei wanneer jy uit die weste ry. Van die ooste af kan jy die N2 naby Swellendam verlaat en deur Bredasdorp ry om by Kaap Agulhas uit te kom. Jy kan ook die pragtige grondpad vanaf Gansbaai via Baardskeerdersbos en Elim volg. Die naaste dorpe is L’Agulhas en Struisbaai.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Thandeka Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 1241
Jare op LekkeSlaap 6
Ligging
- Kampweg, Agulhas Nasionale Park, Suiderstrand, 7287, Wes-Kaap
- Gaste dink SANParks Agulhas Rest Camp het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 44 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kampweg, Agulhas Nasionale Park, Suiderstrand, 7287, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom