- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sanipas-pad, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sani Seaforth Country Lodge bied lieflike selfsorgvakansieverblyf aan die voet van die Sanipas in die Underberg-area. Dit het 'n pragtige uitsig op die bergreeks en is die ideale plek om van die stadsgedruis te ontsnap.
Hierdie lodge bied 'n hooflodge met slaapplek vir 12, 'n kothuis vir 2 of 'n kothuis vir 6. Die hooflodge beskik oor 6 slaapkamers en 5 badkamers. Die kothuis vir 2 het 'n en suite-slaapkamer. Die kothuis vir 6 het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Al die slaapkamers het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort of 'n stort en bad. Vars, wit linne en badhanddoeke word voorsien.
Elke eenheid het 'n leefarea en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Elke sitarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Daar is ook 'n etenstafel.
Elke eenheid het 'n privaat stoep met sitplek en 'n welige tuin. Gaste kan die 140 hektaar-perseel en die damme en riviere, wat perfek vir forelvisvang is, verken.
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Monica Yvonne Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Sanipas-pad, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sani Seaforth Country Lodge het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Underberg Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sanipas-pad, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom