Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Veronique Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 187
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Chris S - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker stil en rustig.
Alan K - Apr 2024
Algehele gradering
Convenient overnight stop between CPT and JNB.
Monique D - Mrt 2024
Algehele gradering
Beveel definitief aan!
Adriaan E - Mrt 2024
Algehele gradering
Nooit weer nie.
Jacques Z - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker oornag plek.
Yolande E - Feb 2024
Algehele gradering
Netjiese plek maar klein probleme wat uitgesorteer kan word.
Jack V - Feb 2024
Algehele gradering
Restful.
Donovan M - Jan 2024
Algehele gradering
Good.
Wynand P - Jan 2024
Algehele gradering
Warm sonder lugversorger.
Samantha F - Jan 2024
Algehele gradering
Terrible would not recommend.
Gerhard B - Jan 2024
Algehele gradering
Teleurstellend, glad nie goeie waarde vir geld nie.
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Marie H - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Hardus D - Des 2023
Algehele gradering
Sien my nie weer. Ons was al daar van tevore maar sal nie weer my voete daar sit.
Jaap N - Des 2023
Algehele gradering
Gemaklike verblyf en gerieflike ligging.
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Molwantwa M - Des 2023
Algehele gradering
Safe, comfortable and easy to relax at.
Martin C - Des 2023
Algehele gradering
It suited our purpose, a bed to sleep for a few hours on route to the coast.
Laetitia W - Des 2023
Algehele gradering
Rustig, netjies en mooi. Lekker gebly, dankie.
Duane D - Des 2023
Algehele gradering
Awful stay.
Anriette C - Des 2023
Algehele gradering
Tevrede.
Ugan P - Des 2023
Algehele gradering
Nice.
Irene D - Nov 2023
Algehele gradering
Glad nie wat ek verwag het nie.
Irene D - Nov 2023
Algehele gradering
Akkommodasie is substandaard en terrein is vuil.
Sifiso M - Nov 2023
Algehele gradering
Excellent and value for money.
Ian B - Okt 2023
Algehele gradering
Nice relaxing stay quite close to town.
Ashley W - Sep 2023
Algehele gradering
Oornag op reis vanaf O Kaap na Gauteng.
Hendrik V - Aug 2023
Algehele gradering
Snelweg.
Hein O - Aug 2023
Algehele gradering
Reis deur SA van Kaap tot Kruger.
Lizanda O - Aug 2023
Algehele gradering
Quiet, safe and enjoyable stay.
Ruan R - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was die rustigheid van self.
Sunet K - Jun 2023
Algehele gradering
Rustig en gerieflik geleë.
Marthinus B - Jun 2023
Algehele gradering
Gerieflik en stil.
Andre W - Jun 2023
Algehele gradering
Die ontvangspersoon was nie baie vriendelik nie.
Judy S - Jun 2023
Algehele gradering
Personeel baie vriendelik. Baie netjies en omgewing so rustig met wild.
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Annelie B - Mei 2023
Algehele gradering
Goeie oornagplek langs die N1.
Colleen J - Apr 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Corne E - Apr 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Deon S - Apr 2023
Algehele gradering
Goeie oornagplek.
Charmaine V - Mrt 2023
Algehele gradering
Oulike plek met baie potensiaal.
Lees meerZandri M - Feb 2023
Algehele gradering
Veilig, gaaf en baie lekker. Sal beslis aanbeveel.
Sangiro Game Lodge se terugvoer
Geagte Zandri,
Ons is soooooo bly om te hoor julle het lekker by Sangiro gebly.
Ons hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom.
Sangiro Groete, :)
Veronique
Ben P - Jan 2023
Algehele gradering
Gerieflik geleë en het lekker gestap.
Marilize B - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker.
Kate G - Jan 2023
Algehele gradering
Convenient and comfortable.
Leon K - Jan 2023
Algehele gradering
Oornag.
Debbie B - Jan 2023
Algehele gradering
Baie rustig.
Wicus B - Des 2022
Algehele gradering
Klein maar pragtig.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Carel A - Des 2022
Algehele gradering
Best place to stay around Bloemfontein.
Tanya R - Des 2022
Algehele gradering
Awesome.
Corne B - Des 2022
Algehele gradering
Aangenaam.
Johan H - Des 2022
Algehele gradering
Baie gerieflike oorslaapplek naby snelweg.
Chanté V - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik rustig en stil.
Wendy-lee M - Okt 2022
Algehele gradering
Klein, maar gerieflik. Alles wat jy vir 'n oornag nodig het.
Thys L - Aug 2022
Algehele gradering
Kon glad nie slaap nie.
Willie J - Aug 2022
Algehele gradering
Kombuispersoneel tops en ontbyt baie goeie waarde vir geld.
Pierre J - Aug 2022
Algehele gradering
Rustig.
Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Pierre J - Jul 2022
Algehele gradering
Vriendelike, behulpsame personeel.
Gertruida V - Jul 2022
Algehele gradering
Goeie oornagverblyf.
Jan B - Jul 2022
Algehele gradering
Rustige omgewing en naby 'n winkelsentrum.
Neels D - Jul 2022
Algehele gradering
Kamers gerieflik met mooi uitsig op die wildskamp.
Boshoff D - Jun 2022
Algehele gradering
Baie mooi en gerieflik.
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Jolanda B - Mei 2022
Algehele gradering
Rustige verblyf.
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Riaan D - Mrt 2022
Algehele gradering
Vir oornag, net slaap baie goed. DStv het nie rugby-kanale nie.
Pieter D - Feb 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Keith V - Jan 2022
Algehele gradering
We did an overnight stay on the way from Cape Town.
Heidi E - Jan 2022
Algehele gradering
Pleasant stay.
Justin B - Jan 2022
Algehele gradering
Convenient.
Marie H - Jan 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en lekker rustig.
Ilette G - Jan 2022
Algehele gradering
Het 'n plek benodig om te oornag.
Werner C - Jan 2022
Algehele gradering
Perfek. Net wat mens kort.
Tharina Bennie V - Jan 2022
Algehele gradering
Baie teleurgesteld.
Lees meerAnel B - Des 2021
Algehele gradering
Lekker naby aan die N1.
Adel V - Des 2021
Algehele gradering
Goeie oornag rusplek.
Malinda S - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflik en op 'n goeie ligging geleë.
Lerita C - Des 2021
Algehele gradering
Ontspanning in die natuur.
Boshoff D - Des 2021
Algehele gradering
Baie mooi plek.
Melissa C - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker, plek is baie maklik gewees om te kry.
Michael D - Nov 2021
Algehele gradering
Friendly and helpful staff.
Stefan G - Nov 2021
Algehele gradering
Het net oornag.
Lala K - Nov 2021
Algehele gradering
Aangenaam.
Louis V - Nov 2021
Algehele gradering
Het oorgeslaap om Bloemfontein te besigtig.
Jan B - Nov 2021
Algehele gradering
Lekker spasie en rustige atmosfeer
Mia B - Okt 2021
Algehele gradering
Netjies en gerieflik naby stad, maar mooi tussen die natuur.
Kulu D - Okt 2021
Algehele gradering
Aangenaam. Netjies.
Levonne G - Okt 2021
Algehele gradering
Was heerlik!
John P - Sep 2021
Algehele gradering
Redelik vir haastige net oornagreisiger, het vir ons nie aan verwagtinge voldoen.
Hendrik B - Sep 2021
Algehele gradering
Gerieflike akkommodasie.
Tinus M - Sep 2021
Algehele gradering
Rustig.
Suzette V - Sep 2021
Algehele gradering
Baie nice.
Jacques W - Aug 2021
Algehele gradering
Relaxing. Children loved the tame animals that are on your doorstep.
Pieter D - Aug 2021
Algehele gradering
Gerieflik en stil.
Justine L - Aug 2021
Algehele gradering
Dit was lieflik.
Diana J - Jul 2021
Algehele gradering
Rustig, netjies, ontspannend.
Lees meerU K - Jul 2021
Algehele gradering
Gehalteverblyf naby aan Bloemfontein.
Chantell P - Jul 2021
Algehele gradering
Rustig.
Schalk M - Jun 2021
Algehele gradering
Bly weg. Aaklig.
Anna S - Jun 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Derick F - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Malinda S - Mei 2021
Algehele gradering
Gerieflike eenheid.
Mia B - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker. Die kameelperd was 'n hoogtepunt.
Lune P - Mrt 2021
Algehele gradering
Slaap liewer iewers anders!
Lees meerAdelle H - Feb 2021
Algehele gradering
Perfekte plek vir oornag.
Lees meerChristo H - Jan 2021
Algehele gradering
Pragtig en is geleë naby aan N1.
Mark D - Jan 2021
Algehele gradering
Clean and modern.
Lees meerEugene V - Jan 2021
Algehele gradering
Lekker rustig.
Johann B - Des 2020
Algehele gradering
Die lugversorger en ketel het nie gewerk nie. Handdoeke ens is baie oud.
Chantell P - Des 2020
Algehele gradering
Wonderlik
Pierre J - Des 2020
Algehele gradering
Skoon, netjies en aangenaam.
Gavin S - Des 2020
Algehele gradering
Stay over on the way to PE.
Stadler K - Des 2020
Algehele gradering
Goeie ligging, eenhede vriendelik van buite, maar wooneenheid binne is nie netjies nie.
Paula H - Des 2020
Algehele gradering
So-so.
Andre V - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was voldoende maar het meer verwag.
Jeanie S - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlik rustig en privaat.
Org C - Sep 2020
Algehele gradering
Skoon netjies en rustig.
Lana W - Mrt 2020
Algehele gradering
Ons oornag gewoonlik by Sangiro Lodge, dit was on 3de keer die slag. Baie netjies en dis heerlik ontspannend.
Charl M - Mrt 2020
Algehele gradering
Meer as wat ek verwag het.
Anonieme gas - Mrt 2020
Algehele gradering
Keith B - Feb 2020
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Peter James P - Feb 2020
Algehele gradering
Rustige naweek buite stad.
Suzanne M - Jan 2020
Algehele gradering
Beautiful setting, convenient location.
Heidy J - Des 2019
Algehele gradering
Place well-looked after, cleaning staff very friendly. Reception staff can be taught to be more friendly and meals to be advertised more.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die huis is goed versorg, die skoonmaakpersoneel is baie vriendelik. Ontvangspersoneel kan geleer word om vriendeliker te wees en maaltye om meer geadverteer te word.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Shane R - Sep 2019
Algehele gradering
Very neat and comfortable stay.
Fila V - Sep 2019
Algehele gradering
Aangenaam.
Fanie V - Jul 2019
Algehele gradering
Baie netjies.
Emmie K - Jun 2019
Algehele gradering
Skoon netjies en stil.
Rosa K - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was regtig baie lekker.
Barend A - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was die ideale oornagbestemming vir ons reis.
Japie B - Jun 2019
Algehele gradering
Aangenaam.
Ilse J - Jun 2019
Algehele gradering
Teleurstellend.
Ansie V - Mei 2019
Algehele gradering
Aaklig!
Lees meerSangiro Game Lodge se terugvoer
Geagte Ansie
Ons is baie jammer om te lees van die ondervinding wat u by Sangiro Game Lodge gehad het. Dit is glad nie die tipe terugvoerning waaraan ons gewoond is en van hou nie. Ons sê baie dankie vir jou terugvoering en dat dié onder ons aandag gebring is. Ons sal verseker dat ons dit meer duidelik aan ons gaste kan maak dat die hout hutte nie selfsorg is nie. In verband met die bespreking wat nie op ons sisteem was nie: Centlec het aan die krag gewerk en moes ons krag afsit, dit is waarom die bespreking nie deur gekom het nie. Dit was ongelukkig buite ons beheer, en ons darm bly om te sien dat die ontvangs dame vriendelike was en jou vining kon help. Ons Onderhoud Bestuurder sal bewus gemaak word van al die ander onderhouds probleeme soos u vir ons uitgewys het.
Ons sal u graag weer by Sangiro Game Lodge wil terug verwelkom, want ek glo ons nuwe eenhede meer gepas sal wees vir u vereistes vir 'n lekker nagrus.
Ons vra weer onverskoning vir u ondervinding, en hoop dat u weer by ons sal kom oornag.
Vriendelike groete,
Veronique
Guest Service Coordinator
Cila J - Mei 2019
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
Neels H - Mei 2019
Algehele gradering
Natuur is baie mooi. Wild is mak.
Vivienne G - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie goed.
Wilna J - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Heidie L - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustige en netjies.
Rina E - Feb 2019
Algehele gradering
Goed geleë, mooi natuur, goeie akkommodasie, kombuis kort aanvullings.
Sangiro Game Lodge se terugvoer
Good day Mrs Rina Edwards
Firstly I would like to thank you for your valued customer feedback, I am happy to inform you that we are in the process of transforming our Cabins, such as the unit that you stayed in into self-catering units as well, as they are not self-catering at the moment. We do however also have a variety of lovely self-catering units at Sangiro Game Lodge, I look forward to welcoming you back to Sangiro in the near future to experience our self-catering accommodation which has a fully equipped kitchen inside.
May you have a lovely day.
Kind Regards
Angela
Johanna W - Jan 2019
Algehele gradering
Baie eenvoudig, benodig onderhoud veral op trappe.
Marne G - Jan 2019
Algehele gradering
Gerieflik naby aan die N1 en Shell Ultra City.
Michael L - Jan 2019
Algehele gradering
Was gerieflik naby hoofweg, maar duur vir wat mens kry.
Arabelle B - Jan 2019
Algehele gradering
Het lekker oornag!
Christo H - Jan 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik en naby N1 en winkelsentrum vir aankope.
Peter G - Des 2018
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Jacobus D - Des 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Jacqueline T - Okt 2018
Algehele gradering
'n Heerlike kuiertjie vir ons as gesin.
Piet H - Okt 2018
Algehele gradering
Lekker rustig tussen die diere
Lees meerThomas V - Okt 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Michelle D - Sep 2018
Algehele gradering
Pragtig, skoon en beslis die plek om te bly.
Deolene B - Aug 2018
Algehele gradering
Dit was absoluut heerlik.
Graham D - Jun 2018
Algehele gradering
Baie mooi, gemaklik en beskostigbare oornagverblyf.
Johann V - Mei 2018
Algehele gradering
Wat kan nou beter wees as om deur 'n kameelperd verwelkom te word by die ingang na die perseel! Rustig, privaat en skoon.
Christo H - Jan 2018
Algehele gradering
Kameelperde was baie mooi!
Gerrie S - Aug 2017
Algehele gradering
We had a fantastic weekend.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons naweek was fantasties.
Ons het 'n baie lekker naweek gehad. Lekker wegbreeknaweek. Baie naby aan Bloem se middestad.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Izak B - Jul 2017
Algehele gradering
Baie netjies en skoon, gerieflik.
Hennie D - Apr 2017
Algehele gradering
Verblyf was baie lekker. Vriendelike mense. Geen klagtes.
Renier G - Apr 2017
Algehele gradering
Billik vir wat dit bied.
Peter B - Feb 2017
Algehele gradering
By die stad maar tog naby natuur.
Pieter L - Jan 2017
Algehele gradering
Ligging uitstekend maar kamers kort onderhoud .
Marietjie D - Nov 2016
Algehele gradering
Veilige, skoon verblyf naby N1.
Niel O - Okt 2016
Algehele gradering
Baie vriendelike bestuur met goeie diens en geriewe.
Cathrine V - Aug 2016
Algehele gradering
My verwagtinge is oortref.
Sangiro Game Lodge se terugvoer
Beste Cathrine,
Baie dankie vir jou terugvoer.ing
Sangiro Groete,
Andre Strydom- Algemene Bestuurder.
John T - Mrt 2016
Algehele gradering
Fantastic service.
Wessel J - Feb 2016
Algehele gradering
Presies wat mens nodig het om veilig oor te slaap!
Neels R - Feb 2016
Algehele gradering
Ligging ideaal, verblyf gerieflik maar poue se geraas onaanvaarbaar.
Reinmund W - Des 2015
Algehele gradering
Gerieflik geleë langs die N1.
Justice M - Nov 2015
Algehele gradering
Rustige en gerieflike verblyf.
Lees meerHarry & Amanda G - Okt 2015
Algehele gradering
Teleurstellend.
George M - Aug 2015
Algehele gradering
They shouldn't take money and refer you to someone else afterwards.
Woudri E - Aug 2015
Algehele gradering
Gerieflik!
Nicolaas W. C - Jun 2015
Algehele gradering
Nie goed nie.
Retha B - Apr 2015
Algehele gradering
Die rustigheid vanself.
Wessel J - Mrt 2015
Algehele gradering
Goeie plek om oor te slaap!
Lees meerLouis L - Jan 2015
Algehele gradering
Baie lekker! Net jammer ons slaap is deur 'n hoenderhaan onderbreek!
Rinus B - Jan 2015
Algehele gradering
Houthuisie vir 3, maar ons 4 het gemaklik ingepas!
Astrid M - Des 2014
Algehele gradering
Convenient, comfortable lodge with game viewing - right next to the freeway!
Lees meerMatthys D - Nov 2014
Algehele gradering
Flink diens.
Louise J - Nov 2014
Algehele gradering
Was goed vir een nag se oorbly.
Elize L - Okt 2014
Algehele gradering
Slegs vir oornag.
Ancois D - Sep 2014
Algehele gradering
Onaanvaarbaar verslete
Lees meerElize F - Sep 2014
Algehele gradering
Ons was 3 volwassenes. Daar is spesiaal vir ons 'n ekstra bed in ons eenheid ingebring vir die 3de persoon.
Christo V - Mei 2014
Algehele gradering
Goed vir oorslaap.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 70 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kenneth Kuanda-weg, Ou Eeufees-pad, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom