Sandy Toes
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 20:00 - Adres: Duke-straat 14, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Salty Toes is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel en is ideaal vir 'n paartjie, sakereisiger of gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Dié kothuis bied gerieflike slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelmatras. Dit bied oorgenoeg kasruimte en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien. Die kombuis het 'n eetarea en lei na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV, asook 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n stoep met 'n braai-area, 'n tuin en veilige parkeerplek op die perseel. Die eenheid is stapafstand vanaf die getypoele en kuspaadjie.
Slaapplek
’n Bespreking by Sandy Toes sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Duke-straat 14, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 20:00 - Adres: Duke-straat 14, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom