Sandvlei Primary Camino
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R311, Sandvlei Plaas 1020, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 275 per nag, vir 7 mense
Beskrywing
Sandvlei Primary Camino is 'n ou skool wat in 'n bekoorlike kothuis omskep is en in die rustige Swartland geleë is. In die winter kan gaste 'n panoramiese uitsig oor die sneeubedekte Witzenberge geniet. Dit is ideaal vir gesinne, vriende, fietsryers, natuurliefhebbers en diegene wat die Bergrivier Marathon volg.
Dié eenheid het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 2 badkamers. Die slaaparea het 7 enkelbeddens en elke badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid is met 'n mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskas-vrieskas toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 8 en die sitarea het gemaklike rusbanke.
Die stoep het buitesitplek en braaigeriewe wat 'n uitsig oor die plaaslande het. Hiér kan gaste die skoonheid en rustigheid van die plattelandse lewe geniet. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Sandvlei Primary Camino sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Ligging
- R311, Sandvlei Plaas 1020, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R311, Sandvlei Plaas 1020, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom