Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandkorrel

Eenheid 3
Vanaf
Vanaf R800
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Eenheid 3 is op die grondverdieping en het 'n aparte ingang. Dit kan as 'n onafhanklike kamer met 'n klein voorportaal bespreek word. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer beskik ook oor ingeboude kaste en 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, ketel, yskas en 'n tafel met 4 stoele toegerus is. Neem asb. kennis dat hierdie kamer nie toegang tot die ander areas het wanneer dit apart bespreek word nie en meer geskik is vir oornagverblyf. Daar is geen WiFi of braaifasiliteit nie en Supersport-kanaal 211 is nie beskikbaar nie. Hierdie eenheid is nie troeteldiervriendelik nie. Op versoek kan 'n gasbraai gereël word, mits die weer dit toelaat. Die kamer het nie 'n uitsig nie, maar die strand kan vanaf die voordeur gesien word en is 50 m vanaf die huis.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf met verhit-en-eetgeriewe.

Huisreëls

Troeteldiere word ongelukkig nie op die perseel toegelaat nie.

Indien die huis as 'n geheel bespreek word vir minimum 2 nagte, sal gaste 10% afslag kry.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 1
Vanaf
Vanaf R1 000
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Eenheid 1 het gedeeltelike see-uitsigte, is op die grondverdieping en het 'n privaat ingang. Dié slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Dit het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, ketel, yskas en klein wasbak toegerus is. Die kamer beskik oor ingeboude kaste en sekere DStv-kanale. 'n Draagbare braai kan gereël word as die weer dit toelaat. Neem asb. kennis dat hierdie kamer nie toegang tot die ander areas het wanneer dit apart bespreek word nie en meer geskik is vir oornagverblyf. Daar is geen WiFi nie en Supersport-kanaal 211 is nie beskikbaar nie. Hierdie eenheid is nie troeteldiervriendelik nie.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf met verhit-en-eetgeriewe.

Huisreëls

Troeteldiere word ongelukkig nie op die perseel toegelaat nie.

Indien die huis as 'n geheel bespreek word vir minimum 2 nagte, sal gaste 10% afslag kry.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R2 500
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Eenheid 2 het 2 slaapkamers en is geskik vir 4 gaste en is net beskikbaar saam met die hoofhuis. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gaste wat in die eenheid bly, het toegang tot die hoofhuis se geriewe. Die TV-kamer, wat DStv het, skakel die kamers met mekaar. Daar is geen WiFi en Supersport-kanaal 211 is nie beskikbaar nie. Indien die huis as 'n geheel bespreek word (al 3 eenhede), sal gaste 15% afslag kry.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word ongelukkig nie op die perseel toegelaat nie.

Indien die huis as 'n geheel bespreek word vir minimum 2 nagte, sal gaste 10% afslag kry.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Weskusplek, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5d18c139526edbc5af85c47dec9dbf4a58297f83d33b6c9ac80cec457ade2b8872abb251e77058c4dcabcaf8463cf828179?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 93 5 1 5 Weskusplek Jacobsbaai 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.963506868387 17.884883880615
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem