Sandbaai Villa
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 68
Resensies 341
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Madie O - Okt 2023
Algehele gradering
Fantastiese ligging!
Marthina W - Jun 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly, wat 'n mooi uitsig. Jy's letterlik 'n klipgooi van die water af.
Sandbaai Villa se terugvoer
Hallo Marthina,
Ons is bitter bly julle het jul verblyf geniet. Ons hoop om julle binne kort weer te sien.
Die Span by Sandbaai Villa
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kotzestraat 8, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom