Sand Castle
Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 2 Apr 2024 tot 31 Mei 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cinnerariastraat 2, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 200R960 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sand Castle is 'n lieflike woonstel in die prentjiemooi kusdorp, Struisbaai. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf en is ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende op soek na vakansieverblyf naby die strand, winkels en restaurante.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer. Dit bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, TV en gemaklike rusbanke.
Die leefarea lei na 'n onderdakbalkon met ingeboude braaigeriewe en buitesitplek. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Sand Castle sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Liandi Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Cinnerariastraat 2, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Sand Castle het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Struisbaai Agulhas Overberg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cinnerariastraat 2, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom