Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sand and Sea

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 15 Mei 2024 tot 13 Jun 2024.

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sea Cottage 2, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 R840 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sand and Sea is 'n selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks in Mosselbaai. Dis naby verskeie doendinge soos Diazstrand, Langeberg Mall en Dias-waterpark.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in elk en 'n leefarea met 'n slaapbank vir 2 kinders. Die woonstel het ook 2 badkamers, en een is en suite. Daar is ook 'n oopplan-kombuis en -leefarea.

Die kombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is 'n toonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 6 en daar is ook 'n ingeboude braai. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur met sekere DStv-kanale, en daar is 'n gemeenskaplike swembad in die kompleks. Bring asb. jou eie bad- en swemhanddoeke saam.

Sand and Sea is 100 m van die swemstrand af en 30 m van die gemeenskaplike swembad af.

Slaapplek

’n Bespreking by Sand and Sea sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 7 resensies vir Sand and Sea
Netheid
3.9/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Elsolique Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Jare op LekkeSlaap 8

Ligging

  • Sea Cottage 2, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sand and Sea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R1 200 R840
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
R1 200 R840
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sea Cottage 2, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2fc8b9659799f775b6113f66f0650d43d8fd155e63297e9a8eef2245b9bff8295db8a681447a2e5b485427be1f8cc2caff3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R840 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 2 Sea Cottage Diaz Beach 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.154007421951 22.108924095203
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem