Sam's Self-Catering
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Honeybrook-singel 36, Heathpark, Gqeberha (Port Elizabeth), 6059, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R690 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sam's Self-Catering is 'n oulike, klein eenslaapkamerwoonstel in Heath Park in Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is die ideale akkommodasie vir 'n paartjie of individu wat die Winderige Stad besoek as vakansieganger of sakereisiger. Alhoewel die eienaar op die perseel bly, is privaatheid gewaarborg. Die woonstel is geskik vir 'n gesinnetjie met 2 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar.
Die eenheid het 2 enkelbeddens in die slaapkamer en 'n dubbelslaapbank vir kinders in die sitarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n stoof, groot yskas, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die sitarea is gemeubileer met 'n bank en die eetkamer met 'n eetkamertafel met sitplek vir 4. Daar is lugversorging en 'n TV met die volle DStv-pakket.
Kamer-opset
Kenmerke
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
YUSUF Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Honeybrook-singel 36, Heathpark, Gqeberha (Port Elizabeth), 6059, Oos-Kaap
- Gaste dink Sam's Self-Catering het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Honeybrook-singel 36, Heathpark, Gqeberha (Port Elizabeth), 6059, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom