Salty Breeze
Kry 45% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albatros-rylaan 13, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
- Geen kinders onder 3
-
Vanaf
R760R418 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Salty Breeze is 'n lieflike selfsorgeenheid met 'n privaat ingang wat op die eienaar se perseel in Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth) geleë is, ideaal vir 'n paartjie of klein gesin.
Dié eenheid het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer ihet 'n dubbelbed en daar is 'n enkelbed in die tweede slaapkamer. Die gedeelde badkamer het 'n bad, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus is. Die sitarea en eetarea het gemaklike sitplek, 'n TV en gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n klein privaat tuin met 'n stoep onder 'n groot Melkhoutboom. 'n Enkelmotorhuis en parkeerplek vir 'n tweede voertuig is op die perseel beskikbaar. Die verblyf is naby die strand, geriefswinkels en restaurante.
Slaapplek
’n Bespreking by Salty Breeze sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Albatros-rylaan 13, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Seaview Clarendon Marine Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albatros-rylaan 13, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
- Geen kinders onder 3