Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saldanha Bay View - Panorama Drive

Eenheid 3
Vanaf R1 057
R1 057 R898
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Eenheid 3 is op grondverdieping. Daar is 1 slaapkamer wat slaapplek vir 2 gaste het. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die oopplan-sitkamer het 'n matras waarop 2 kinders kan slaap. Die badkamer het 'n bad en handstort. Die kombuis en sitkamer het 'n oopplan-uitleg. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, ketel, yskas, broodrooster, stoof en oond toegerus en die sitarea het 'n TV met DStv, asook slaapbanke. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die eenheid het 'n uitsig oor die baai.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKindermatras vir 2
Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat dit 'n rustige buurt is: Geen partytjies, harde musiek of stoornisse wat die bure pla word toegelaat nie. Geen dagbesoekers word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 20%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 15%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tuinwoonstel
Vanaf R1 057
R1 057 R898
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die Tuinwoonstel bied toegang tot 'n dek met 'n lieflike uitsig oor die baai en tuin. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en het slaapplek vir 2 gaste. Die aparte badkamer het 'n stort en toilet. Die woonstel se kombuisie is met 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n tweeplaatgasstoof met 'n oond toegerus. Ander geriewe sluit gratis WiFi en DStv in. Let op: 'n mens moet vanaf die motorhuis drie stelle trappe afklim om by die eenheid uit te kom.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat dit 'n rustige buurt is: Geen partytjies, harde musiek of stoornisse wat die bure pla word toegelaat nie. Geen dagbesoekers word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 20%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 15%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 1
Vanaf R1 293
R1 293 R1 099
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Eenheid 1 is die tweede grootste eenheid. Dit beskik oor 3 kleiner slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamer elk 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort-oor-bad. Die tweede badkamer het 'n stort. Die kombuis en sitkamer het 'n oopplan-uitleg. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, ketel, yskas, broodrooster, stoof en oond toegerus en die sitarea het 'n slim-TV met sekere DStv-kanale. Die eenheid lei na 'n stoep met 'n klein swembad, 'n tafel en braaiplek. Let op: 'n mens moet vanaf die motorhuis twee stelle trappe afklim om by die eenheid uit te kom. Al die eenhede se ingange is op die grondverdieping.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat dit 'n rustige buurt is: Geen partytjies, harde musiek of stoornisse wat die bure pla word toegelaat nie. Geen dagbesoekers word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 20%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 15%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 2
Vanaf R1 293
R1 293 R1 099
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Eenheid 2 is die hoofeenheid. Dit beskik oor 3 groot slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad en die tweede aparte badkamer het 'n stort. Die kombuis en sitkamer het 'n oopplan-uitleg. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, ketel, yskas, broodrooster, stoof en oond toegerus en die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale, asook 'n pool-tafel en ekstra slaapbanke. Die eenheid lei na 'n stoep met 'n braaiplek. Let op: 'n mens moet vanaf die motorhuis 'n stel trappe afklim om by die eenheid uit te kom. Al die eenhede se ingange is op die grondverdieping.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat dit 'n rustige buurt is: Geen partytjies, harde musiek of stoornisse wat die bure pla word toegelaat nie. Geen dagbesoekers word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 20%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 15%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 057
R1 057 R898
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Panoramarylaan 33, Saldanhabaai, 7395, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f293c414ac3b2da5b7488846c3b587f1a08ca34b665cde5a5f448f530f3e0276d8bb581ddbda2ffcb4d61e0f5ff731e5ae6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 057 nouVanaf R898 per nag, vir 2 mense 88 5 1 4 33 Panorama Drive Saldanha Bay 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.001982158491 17.939385973086
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem