Saffiwis House
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Apr 2024 tot 30 Sep 2024.
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Porterfield-weg 70, Blouberg Rise, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R900R810 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Saffiwis House bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf, en is sentraal in Bloubergstrand geleë. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.
Gaste kan tussen 3 ateljee-eenhede en 'n selfsorghuis wat elkeen 'n privaat ingang het, kies. Die ateljee-eenhede het elk slaapplek vir 2 gaste, gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer. Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en het gemaklike beddens en 2 badkamers, waarvan een 'n en suite-badkamer is. Elke ateljee-eenheid spog met 'n kombuisie met verhit-en-eetgeriewe, terwyl die huis 'n volledig toegeruste kombuis het. Elke eenheid het 'n TV en toegang tot gratis WiFi.
Daar is 'n gemeenskaplike swembad. Hierdie verblyf maak van sonkrag gebuik en word nie deur kragonderbrekings geraak nie. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is ook naby die strand, winkels en restaurante.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.1/5
FZP/CTHA Geverifieer
Eiendomme 72
Resensies 203
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Porterfield-weg 70, Blouberg Rise, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Porterfield-weg 70, Blouberg Rise, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom