Sable Hide 2692
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ilse Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Magda R - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker lekker en weer lekker!
Sable Hide 2692 se terugvoer
Baie dankie, Magda, vir die mooi resensie. Dit was net 'n plesier om julle by ons huis, 2692 Swartwitpens Marloth Park, te gehad het. Julle is enige tyd weer welkom. Groete en mooibly, Ilse
Wessel V - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig en ontspanne.
Sable Hide 2692 se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Wessel. Ons waardeer julle besigheid en hoop om julle weer daar te sien. Rakende die veiligheid se gradering, daar is stewige veiligheids hekke by beide deure, daar is 'n alarm in die huis met 'n panic button op die remote, en die alarm is gekoppel aan 'n 24/7 gewapende reaksie mag. Dankie nogmaals vir die ondersteuning. Mooibly, groete Ilse
Liz B - Apr 2024
Algehele gradering
Baie baie lekker!
Sable Hide 2692 se terugvoer
Liz, baie dankie vir julle mooi resensie. Dit is altyd 'n plesier om sulke oulike gaste te kan kry. Hoop om julle gou weer te sien, julle is altyd welkom by ons huis in Marloth Park. Mooibly, ons is bly julle het dit so geniet daar.
Theuns K - Apr 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Lees meerSable Hide 2692 se terugvoer
Theuns, ons wil net vreeslik dankie sê vir jou mooi resensie. Dis regtig net 'n plesier om sulke oulike mense by ons plek te kan hê, ons is rerig geseënd met oulike gaste en mense wat ons plek so mooi oppas. Ons kan nie vir meer vra nie, julle is enige tyd welkom by ons in die toekoms. Baie dankie vir julle besigheid, ons waardeer julle moeite ook met als. Mooi bly, groete Ilse
Irma L - Apr 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Sable Hide 2692 se terugvoer
Irma, baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer julle besigheid opreg. Julle is enige tyd welkom om weer by ons plek Sable Hide 2692 Swartwitpens in Marloth Park te kom bly. Dit was 'n absolute plesier gewees met julle as gaste, dankie.
Mooibly, groete Ilse
Stephan S - Mrt 2024
Algehele gradering
Pragtige veld uitsig met diere besoekers daagliks. Heerlike huis binne en buite.
Sable Hide 2692 se terugvoer
Baie dankie, Stephan, vir jou mooi resensie. Ons waardeer julle besigheid. Dit was net 'n plesier om julle by ons huis in Sable Hide 2692 Swartwitpens in Marloth Park te gehad het as gaste. Julle is enige tyd welkom in die toekoms. Mooi bly, groete, Ilse
Chantelle J - Feb 2024
Algehele gradering
Quiet, peaceful and relaxing.
Sable Hide 2692 se terugvoer
Thank you Chantelle for your kind review. It was a pleasure to have you at Sable Hide 2692 Marloth Park. You are most welcome anytime in the future. We appreciate your support. Stay well and hope to see you soon.
Matilda A - Feb 2024
Algehele gradering
Awesome beveel dit baie sterk aan.
Sable Hide 2692 se terugvoer
Goeiemiddag Matilda, baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer die ondersteuning. Julle is enige tyd welkom by Sable Hide 2692 Swartwitpens in Marloth. Groete, Ilse
Charmaine G - Jan 2024
Algehele gradering
As above.
Sable Hide 2692 se terugvoer
Charmaine, thank you for your nice review. You are most welcome any time. Thank you for your booking, it was a pleasure to have you as a guest. Stay well, regards Ilse.
Andre C - Jan 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon, goed gelee en goed toegerus.
Sable Hide 2692 se terugvoer
Andre, baie dankie vir julle mooi resensie oor ons eiendom Sable Hide 2692 in Swartwitpens Marloth Park. Ons waardeer julle ondersteuning en hoop om julle gou weer daar te kan verwelkom. Dankie nogmaals vir julle besigheid, bly julle het dit geniet. Mooibly & Groete, Ilse
Sanet V - Des 2023
Algehele gradering
Ongelooflik lekker gekuier sal def weer gaan, huis so lekker toegerus.
Sable Hide 2692 se terugvoer
Sanet, baie dankie vir julle mooi resensie oor ons eiendom Sable Hide 2692 in Swartwitpens Marloth Park. Wil net weereens dankie sê vir julle ondersteuning, ons waardeer dit opreg. Bly julle het dit so geniet daar. Ons hoop om julle gou weer daar te kan verwelkom. Dankie nogmaals dis altyd lekker om sulke oulike gaste soos julle daar te kon hê, mooibly en groete, Ilse.
Adri V - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik. Rustig. Gerieflik. Modern.
Sable Hide 2692 se terugvoer
Baie dankie, Adri, vir die mooi resensie. Ons waardeer dit en dankie vir julle ondersteuning. Dis altyd net 'n plesier om sulke oulike gaste te hê by ons plek. Julle is enige tyd welkom.
Mooibly
Heleen S - Nov 2023
Algehele gradering
Perfekte wegbreek!
Sable Hide 2692 se terugvoer
Heleen, baie dankie vir die mooi resensie. Dit was net 'n plesier gewees om julle daar te hê. Ons waardeer julle ondersteuning en hoop om julle gou weer daar te verwelkom. Dankie nogmaals, Mooibly
Anina A - Nov 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Sable Hide 2692 se terugvoer
Baie dankie Anina vir julle mooi resensie, dit was net 'n plesier. Julle is enige tyd weer welkom. Mooi bly.
Graham W - Nov 2023
Algehele gradering
Ontspannend.
Sable Hide 2692 se terugvoer
Graham vreeslik dankie vir die mooi Resensie, ons waardeer julle ondersteuning met julle verblyf daar by Sable Hide. Julle is enige tyd weer welkom in die toekoms. Dankie nogmaals, mooibly & groete Ilse by Sable Hide 2692
Petra B - Nov 2023
Algehele gradering
Sielsrus.
Sable Hide 2692 se terugvoer
Baie dankie Petra vir jou mooi Resensie, dit word erg waardeer. Dit was net n plesier om julle daar te kon verwelkom. Jul is enige tyd welkom daar, baie dankie nogmaals vir julle ondersteuning. Groete en mooibly
Madelene S - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Sable Hide 2692 se terugvoer
Baie dankie vir die mooi Resensie Madelene, ja skies oor julle ongerief tov die Water probleem. Daar het 'n groot waterpyp gebars in Marloth. Dit het veroorsaak dat n groot deel van Marloth sonder water was, dit is eers die volgende dag herstel. Ons het reeds n 2400L Jojo Water tenk laat opsit. Dankie nogmaals vir julle ondersteuning, ons waardeer dit opreg. Julle is enige tyd weer welkom om daar tuis te gaan. Mooibly.
Tanya D - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker toegeruste plekkie in die bos.
Sable Hide 2692 se terugvoer
Dankie Tanya vir jou mooi resensie, ons waardeer julle ondersteuning. Julle is enige tyd welkom, was net ’n plesier om julle daar te hê. Mooi bly, hoop ons sien julle gou weer.
Denise K - Okt 2023
Algehele gradering
Goed ingerig. Alles wat jy nodig het.
Sable Hide 2692 se terugvoer
Baie dankie Denise vir jou mooi resensie, hoop ons sien julle gou weer, julle is altyd baie welkom.
Delia J - Sep 2023
Algehele gradering
Sable Hide 2692 is an absolute little gem located in the perfect spot.
Lees meerSable Hide 2692 se terugvoer
Delia, a huge thank you for your kind words and nice review, we really appreciate it a lot. Thank you for staying at Sable Hide 2692 Swartwitpens, we hope to see you soon. It really is heartwarming to receive guests like yourself, THANK YOU.
Marlene V - Sep 2023
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek in 'n skoon, gerieflike en pragtige eenheid.
Sable Hide 2692 se terugvoer
Baie dankie Marlene vir julle mooi resensie, waardeer dit. Dit was absoluut n plesier om julle daar te gehad het, vreeslik dankie vir julle ondersteuning, hoop om julle gou weer daar te sien.
Taylor G - Aug 2023
Algehele gradering
Bos saligheid en egte familietyd.
Sable Hide 2692 se terugvoer
Goeiedag Taylor, sjoe baie baie dankie vir julle mooi resensie, dit word opreg waardeer. Ons is bly dat julle dit by Sable Hide 2692 Swartwitpens so geniet het, hoop om julle weer in die toekoms te sien. Julle is altyd baie welkom. Dankie nogmaals vir julle ondersteuning, waardeer dit regtig. Groete Ilse
Chris W - Jul 2023
Algehele gradering
Ons is 'n aktiewe gesin met twee volwasse kinders. Ons wou buite die Kruger Nasionale Park bly, sodat ons kon hardloop, fietsry en swem. Marlothpark was ideaal daarvoor. Dit is naby aan die Krokodilbrughek en Berg-en-Dalhek van die Kruger Nasionale Park geleë. Ons kon dus ook gereeld daar inry om wild te gaan besigtig.
Lees meerSable Hide 2692 se terugvoer
Baie dankie Chris, Karin vir julle mooi resensie waardeer dit regtig baie. Was net n plesier om julle daar te he. Julle is enige tyd welkom in die toekoms. Groete Ilse
Retha J - Jun 2023
Algehele gradering
'n Oase in Marloth Park!
Lees meerSable Hide 2692 se terugvoer
Goeiedag Retha, baie dankie vir julle mooi resensie, ons waardeer dit en ook julle ondersteuning. Julle is enige tyd weer welkom. Sal plan sien met die besems dankie vir die voorstel.
Michael D - Mei 2023
Algehele gradering
Rus en vrede tussen die diere!
Sable Hide 2692 se terugvoer
Baie dankie Michael, vir die mooi resensie. Dit was vir ons 'n plesier om julle as gaste daar te he. Hoop om julle gou weer daar te sien. Dankie vir julle ondersteuning, ons waardeer dit opreg. Mooibly & groete
Nelis V - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige plek, goed toegerus.
Sable Hide 2692 se terugvoer
Baie dankie Nelis vir die mooi Resensie, ons waardeer dit opreg en sien uit daarna om julle hopelik gou weer te sien. Dit was absoluut n plesier om julle daar te he. Dankie nogmaals vir julle ondersteuning.
Inge D - Mrt 2023
Algehele gradering
Peaceful, relaxing, soul replenishing.
Lees meerSable Hide 2692 se terugvoer
Dear Inge, a huge Thank you for the nice review, we really appreciate it a lot. Thank you for your support and looking forward to welcome you at Sable Hide 2692 Swartwitpens again in the near future.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swartwitpens-weg 2692, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom