Rusticana Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.4/5
Fanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Jaar gelys 6
Opsomming van Resensie
Morne D - Feb 2024
Algehele gradering
Als wat ek voor gevra het.
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Drinie A - Jan 2024
Algehele gradering
Goeie oornag fasiliteit. Kort bietjie TLC maar was baie netjies en gerieflik.
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Michyla R - Jan 2024
Algehele gradering
Good, clean, neat and tidy.
Lees meerLize C - Des 2023
Algehele gradering
Moes net oornag oppad na familie toe.
Lees meerRuth N - Sep 2023
Algehele gradering
I was at peace staying at Rusticana.
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Reyn D - Aug 2023
Algehele gradering
Gemiddeld, het meer verwag.
Deidre S - Aug 2023
Algehele gradering
1 nag oorslaap vir sport.
Marcelle B - Aug 2023
Algehele gradering
Redelik.
Ronel D - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker gerieflik, heerlike beddens. Heerlik geslaap.
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Herman G - Apr 2023
Algehele gradering
Awoseme.
Riana D - Apr 2023
Algehele gradering
Kon nie daar slaap nie.
Adian F - Mrt 2023
Algehele gradering
Aangename kuier.
Trudi E - Des 2022
Algehele gradering
Teleurstellend!
Lees meerChristelle H - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige, netjies plek met die vriendelikste mense en die lekkerste ontbyt.
Michyla R - Des 2022
Algehele gradering
The images does not do enough justice to the place, it really is a nice set up, we stayed there because we were visiting family in Riversdale.
Anton E - Des 2022
Algehele gradering
Gasvry met als wat mens benodig.
Marius S - Des 2022
Algehele gradering
Rustige ou-wêreld kuier in die huis!
Martilize O - Nov 2022
Algehele gradering
Baie rustig en gesellig.
Brandon R - Okt 2022
Algehele gradering
Not what I anticipated.
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Christie A - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Gerda S - Apr 2022
Algehele gradering
Nie die beste verblyf.
Tania M - Mrt 2022
Algehele gradering
Very nice and peace full staff friendly and helpful.
Kevin P - Feb 2022
Algehele gradering
Rustigheid, stilte, atmosfeer goed.
Jannie G - Feb 2022
Algehele gradering
'n Plekkie met soveel potensiaal, maar tans nie veel beter as net 'n plek om jou kop vir die aand neer te lê nie.
Marika S - Des 2021
Algehele gradering
Dit was 'n gesellige verblyf.
Henry M - Jun 2021
Algehele gradering
Glad nie netjies nie.
Retha E - Mei 2021
Algehele gradering
Was glad nie wat ons verwag het nie. Baie teleurgesteld.
Ben C - Jan 2021
Algehele gradering
Redelik.
Benjamin K - Nov 2020
Algehele gradering
Pateties!
Lees meerJp R - Mrt 2020
Algehele gradering
Nie baie skoon of netjies nie.
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Elsa V - Des 2019
Algehele gradering
Redelike verblyf maar baie outyds en ‘n totale opknapping is nodig.
Tony P - Des 2019
Algehele gradering
Uniek.
Chris M - Des 2019
Algehele gradering
Dit is waarde vir geld, maar die verkeer is baie langs die plek.
Natasha O - Sep 2019
Algehele gradering
Stay was lovely.
Carol S - Sep 2019
Algehele gradering
Verblyf is smaaklik en gemaklik.
Byron M - Sep 2019
Algehele gradering
Very good.
Charmaine V - Aug 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld, maar kort to so 'n bietjie aandag.
Desiree V - Mei 2019
Algehele gradering
Alles was netjies, skoon en veilig.
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Petro B - Mrt 2019
Algehele gradering
Glad nie so great nie!
Karin K - Okt 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
- Kapasiteit: 68 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Moodiestraat 4, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom