Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rustic Views

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Gustav Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 2

Maande gelys 12

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Rustic Views
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Marius K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsigte oor die Kaaimansrivier.

Ons het 'n heerlike tyd by Rustic Views gehad. Die kothuis het 'n ongelooflike uitsig oor die Kaaimansrivier, wat vir 'n onvergeetlike middagbraai op die dek gesorg het. Dit bied toegang tot 'n kajak wat gaste die geleentheid gee om die rivier te verken en die waterval te besoek. Ons het dit baie geniet en sal vir seker weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 150
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 150
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 150
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaaimansrivier, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6bd90f9840630830b5cd26530bee761d40a96fb30d237336a30b95ce6d65e89a6ac66219b747d7d690a9b907fc8aa0ab827d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 Kaaimans River Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.9949287 22.5520385
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem