Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rusplekkie

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Sam Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir Rusplekkie
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Mirrie V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirrie V
Gesin met klein kinders

Heerlike wegbreek.

Wow, wat 'n mooi huisie oorkant die see. Ons was 'n gesin van 6 en daar was genoeg plek vir almal. Alles wat ons kon nodig kry was in die huisie en die huis was netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karenza O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karenza O
Gesin met tieners

Ons was aangenaam verras met "Rusplekkie".

Ons besoek aan Rusplekkie was 'n absolute plesier en 'n ware oase van rus. Die huis bied alles wat mens benodig vir 'n gemaklike verblyf en is perfek vir diegene wat weg wil breek van die stadslewe en 'n vredige omgewing verkies. Ons het beslis die stilte en die geleentheid om ons batterye te herlaai, waardeer. Sy het al die nodige reelings getref, was buitengewoon behulpsaam en het met groot doeltreffendheid op al ons navrae gereageer. Ons sien uit daarna om in die toekoms weer by Rusplekkie tuis te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Olaria E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Olaria E
Saam met vriende

Die plekkie was baie koud.

Daar is geen DStv beskikbaar. Slegs Open View.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rusplekkie se terugvoer

Dankie vir die terugvoer.
Neem kennis dat ons geen DStv beskikbaarheid bemark nie. Die advertensie lees OpenView kanale.
Ons kyk daarna om n heater/aircon te installeer in die kombuis en leefarea, want ons besef dit raak baie koud in die winter in die huis.

Rusplekkie
Melanie E - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie E
Gesin met klein kinders

Pragtig, ruim en goed toegerus! Perfek vir 4 grootmense en 2 klein kinders.

Jammer ons kon nie die kaggel in die leefarea gebruik het teen die koue nie. Verder was alles perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rocherpanstraat 29, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8798ff5e8ce0ef9566fb3332516ce9aa0702abeb1f5e2b7629c3498ea97e0bcfff02cea09b2b23daae0155cfdd9cf42d0ed7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 29 Rocherpan Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.680972290097 18.246116594489
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem