Rusibiki
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 30 Mrt 2024 tot 31 Mei 2024.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tulip-straat 6, Blue Horizon Bay, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R690R587 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Rusibiki is in die kusgebied van Blue Horizon Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), op die eienaar se perseel. Hierdie selfsorgvakansiehuis is die ideale plek vir gaste wat 'n wegbreek naby die strand soek.
Die huis bied slaapplek aan 4 gaste, het 'n privaat ingang en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoof slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n dubbelslaapbank in die tweede kamer. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en stort.
Die oopplan-leefarea het 'n eetarea, sitarea met gemaklike sitplek vir 5 en 'n TV met DStv. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf toegerus. Buitekant is n heerlike kuier plek waar mens kan braai en ontspan. Gratis, beperkte WiFi is beskikbaar.
Daar is n kluis in die eenheid beskikbaar. Daar is 'n wasmasjien in die waskamer beskikbaar.
Gaste kan 'n dag by die strand net 1,7 km ver geniet, 'n staproete aanpak of by Prickley Pear restaurant gaan eet.
Slaapplek
’n Bespreking by Rusibiki sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Gideon Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 12
Maande op LekkeSlaap 7
Ligging
- Tulip-straat 6, Blue Horizon Bay, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink Rusibiki het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Blue Horizon Bay Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tulip-straat 6, Blue Horizon Bay, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom