Rus en Vrede
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Rudolph Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Shane D - Apr 2024
Algehele gradering
Peace and quiet.
Waronice L - Mrt 2024
Algehele gradering
Neat and clean.
Elsa C - Mrt 2024
Algehele gradering
We had a relaxing weekend.
Neels K - Mrt 2024
Algehele gradering
Verblyf is nie geskik vir 4 volwasse mense soos per advertensie nie.
Melany H - Des 2023
Algehele gradering
Great stay.
Heinrich H - Des 2023
Algehele gradering
Rus en vrede, beslis.
Marisa A - Des 2023
Algehele gradering
Wonderful!
Riaan V - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Roeline H - Jul 2023
Algehele gradering
Die perfekte wegbreek van jou besige roetine!
Desmond O - Mei 2023
Algehele gradering
It was enjoyable.
Danelle V - Apr 2023
Algehele gradering
Was baie lekker, veillig en rustig.
Marlene S - Mrt 2023
Algehele gradering
Perfek vir 'n couple, met alles wat jy nodig het, goeie ligging, goeie sekuriteit, TV met DStv en Netflix, en WiFi.
Mandy M - Feb 2023
Algehele gradering
Rus en Vrede is presies dit.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Visarendstraat 134, Meerenbosch, Middelvlei, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom