Rus en Vrede
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Johan En Daleen Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 108
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Nicole S - Apr 2024
Algehele gradering
Awesome.
Elmarie H - Apr 2024
Algehele gradering
Rus en Vrede - Die naam sê alles.
Rus en Vrede se terugvoer
Ek is so bly dat julle die naweek by ons geniet het. Baie dankie vir jou mooi woorde, ek waardeer dit opreg. Kom kuier asb weer.
Vriendelike groete
Daleen
Talitha L - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het lekker gerus in Vrede.
Rus en Vrede se terugvoer
Baie baie dankie vir jou mooi woorde, ek waardeer dit so baie. Julle is enige tyd weer welkom.
Mooi dag!
Daleen
Susan A - Mrt 2024
Algehele gradering
Beste verblyf, sal definitief weer daar gaan oorslaap.
Lees meerRus en Vrede se terugvoer
Baie dankie, Susan, ek is so bly dat julle die verblyf geniet het. Daar is wel ‘n lang spieël in die hoofslaapkamer se kas deur. Ons het so lekker gesels dat of ek dit nie genoem het nie, of jy dit net nie gehoor het nie. Dit sal vir ons ‘n plesier wees om julle weer te kan verwelkom. Julle en julle ouers was droom gaste.
Francis S - Feb 2024
Algehele gradering
Relaxing stay.
Rus en Vrede se terugvoer
Thank you so much for taking the time to write these kind words. I really appreciate it. Please come visit us again.
Regards,
Daleen
Bronwyn L - Feb 2024
Algehele gradering
Severed its purpose for a shared work stay.
Rus en Vrede se terugvoer
Baie dankie, hoop julle maak weer van ons gebruik. Dit was 'n plesier om julle hier te kon verwelkom.
Groete
Daleen
Tania S - Jan 2024
Algehele gradering
Rustige naweek saam met vriende.
Rus en Vrede se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde, Tania. Ek waardeer dit uit my hart uit. Julle was ook vyf ster gaste wat ek enige tyd terug sal verwelkom. Hoop om julle sommer gou weer hier by ons te hê.
Vriendelike groete,
Daleen
Anthony D - Jan 2024
Algehele gradering
Comfortable, affordable perfect for peace and quiet.
Lees meerChris-zelda B - Jan 2024
Algehele gradering
Beautiful, quiet and safe.
Autimah J - Jan 2024
Algehele gradering
Vriendelike ontvang, veilig, en alle basiese benodighede.
Rus en Vrede se terugvoer
Baie dankie, ek is so bly julle het lekker gebly.
Hoop ek sien julle sommer gou weer.
Vriendelike groete, Daleen
Karin O - Des 2023
Algehele gradering
Lekker by die see.
Rus en Vrede se terugvoer
Baie dankie Karin, ek is so bly dat julle die kuiertjie by ons geniet het. Kom asb. sommer gou weer.
Voorspoedige nuwe jaar vir julle.
Groete
Daleen
Nina L - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik, rustig en veilig.
Rus en Vrede se terugvoer
Baie dankie dat jy tyd geneem het om die resensie te doen. Dit word opreg waardeer. Kom kuier asb. gou weer.
Riette C - Nov 2023
Algehele gradering
Die beste kommunikasie en so 'n warm ontvangs van Daleen.
Rus en Vrede se terugvoer
Vreeslik dankie vir jou mooi resensie, ek waardeer dit opreg. Julle was net sulke awesome gaste en ek sal julle graag weer wil verwelkom.
Vriendelike groete
Daleen
Friedl G - Nov 2023
Algehele gradering
From the reception, we cannot fault Daleen.
Rus en Vrede se terugvoer
Thanks so much for your kind words. It was only a pleasure having you here. Please come visit us again.
Kind regards
Daleen
Chantal B - Nov 2023
Algehele gradering
Peaceful stay away from the hustle and bustle in Cape Town.
Rus en Vrede se terugvoer
Baie dankie dat jy tyd geneem het om ‘n resensie te doen Chantal, ek is bly julle het lekker gebly. Kom gerus weer.
Vriendelike groete
Daleen
Zonita S - Okt 2023
Algehele gradering
It was simple and easy, and the communication was good.
Rus en Vrede se terugvoer
Thanks so much for your kind words I really appreciate it. Please come visit us again.
Regards
Daleen
Kobus S - Okt 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld en baie netjies ingerig.
Rus en Vrede se terugvoer
Baie dankie dat julle moeite gedoen het om ‘n resensie te gee. Ek is so bly dat julle lekker by ons gekuier het. Kom gerus weer.
Vriendelike Groete
Daleen
Julian G - Okt 2023
Algehele gradering
Fantasties, veilig en baie ontspannend.
Rista Z - Sep 2023
Algehele gradering
Mooi plek. Skoon. Ruimte.
Rus en Vrede se terugvoer
Baie dankie, ek is so bly julle het lekker gebly, sal lekker wees om julle weer te verwelkom.
Vriendelike groete
Daleen
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Nadia J - Sep 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Rus en Vrede se terugvoer
Ai Nadia ek het nou skoon trane in my oë. Vreeslik dankie vir jou baie mooi resensie, julle was net sulke oulike en netjiese gaste. Dit sal vir my ‘n groot voorreg wees om julle weer te verwelkom.
Vriendelike groete
Daleen
Tessa J - Aug 2023
Algehele gradering
Rustige, stil area met gerieflike verblyf. Pragtige dekor wat 'n cosy gevoel skep.
Rus en Vrede se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde Tessa, hoop om julle sommer gou weer te verwelkom.
Vriendelike groete
Daleen
Megan A - Jul 2023
Algehele gradering
Baie nice huisie om net so weg te breek van daaglikse gewoel van die besige stadslewe.
Rus en Vrede se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, julle was wonderlike gaste en dit sal vir my ‘n voorreg wees om julle weer te kan verwelkom.
Vriendelike groete
Daleen
Marli M - Jul 2023
Algehele gradering
Rustig, plaasatmosfeer en goeie diens.
Rus en Vrede se terugvoer
Ag baie dankie vir die mooi woorde. Julle is enige tyd weer meer as welkom om by ons te kom rus.
Vriendelike groete
Daleen
Luan F - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik, amazing, alles waaraan 'n mens kan dink.
Illse E - Mei 2023
Algehele gradering
Nice and quiet.
Rus en Vrede se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde, ons verwelkom julle graag terug.
Vriendelike groete
Daleen
Junnita M - Apr 2023
Algehele gradering
Ons was daar vir 'n gesins-getaway. Baie nice plekkie as jy net bietjie wil wegbreek.
Heidre D - Mrt 2023
Algehele gradering
Familie met jong kinders van die stad.
Rus en Vrede se terugvoer
Baie dankie dat jy tyd gemaak het om ‘n resensie te skryf en jou mooi woorde. Ek is so bly dat julle dit geniet het, kom asseblief sommer gou weer. Vriendelike groete. Daleen
Alicia H - Jan 2023
Algehele gradering
Rus en Vrede - die naam is so gepas.
Rus en Vrede se terugvoer
Baie dankie Alicia, kom kuier gerus weer by ons. Vriendelike groete. Daleen
Chevonne C - Jan 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Rus en Vrede se terugvoer
Ek is so bly dat julle die kuier hier by ons geniet het. Kom groot asseblief weer. Dankie vir die pragtig woorde, ek waardeer dit uit my hart uit. Vriendelike groete Daleen.
Rianda V - Des 2022
Algehele gradering
Perfekte huisie by die see.
Lees meerRus en Vrede se terugvoer
Baie dankie, ek is so bly julle het lekker gekuier, hoop om julle sommer gou weet te verwelkom.
Vriendelike groete
Daleen
Cynthia S - Okt 2022
Algehele gradering
Lieflike, rustige atmosfeer. Die naam pas beslis by dit wat ons ontvang het. Vriendelike eienaar en so behulpsaam en tegemoedkomend.
Lees meerRus en Vrede se terugvoer
Cynthia, jy het my nou skoon in trane. Vreeslik dankie vir die resensie. Ek is so bly julle het julle verblyf geniet. Kom asb. gou weer. Dit sal ‘n voorreg wees om julle weer te verwelkom.
Vriendelike groete
Daleen
Anthea J - Okt 2022
Algehele gradering
I would return in a heartbeat!
Rus en Vrede se terugvoer
Hi Anthea, baie baie dankie vir die awesome resensie. Julle was 5 ster gaste en dit sal vir my ‘n plesier wees om julle weer te verwelkom.
Baie dankie
Daleen
Rudolph S - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Scotsville 3, Long Acres, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom