Ruby Granatum
Ontvang 'n gratis bottel Six Hats Chenin Blanc (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 7 Mei 2024 tot 31 Mei 2024.
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Vuuren-weg 45, Bainsvlei, 9338, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ruby Granatum bied gerieflike selfsorgverblyf in Bainsvlei, net buite Bloemfontein en is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n rustige wegbreek, terwyl hulle naby nodige geriewe en winkels is.
Verblyf word in 6 eenhede gebied naamlik Ruby, Sage en Gold, Purper Emerald en Sapphire. Elkeen het slaapplek vir 2 gaste of 2 volwassenes en 1 kind. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Elke eenheid het ook 'n kombuisie met 'n eenplaatgasstoof, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, asook 'n toonbank met sitplek vir 2 en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Al die eenhede maak van sonkrag gebruik.
Elke eenheid het 'n privaat ingang en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Elke eenheid het ook 'n stoep met meubels en braaigeriewe.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Anita Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Van Vuuren-weg 45, Bainsvlei, 9338, Vrystaat
- Gaste dink Ruby Granatum het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Vuuren-weg 45, Bainsvlei, 9338, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom