Roosboompies
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Theo-straat 201, Wierda Park, Centurion, 0159, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Roosboompies is 'n semi-selfsorgkamer vir 2 mense in 'n stil woonbuurt in Wierdapark, Centurion.
Die lieflike en ruim kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet.
Die kamer is met 'n mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale toegerus. Daar is ook 'n werkstasie en WiFi beskikbaar. Die gemaklike sitarea bied die perfekte plek om met 'n goeie boek te ontspan of na jul gunsteling program te kyk.
Gaste kan in die swembad afkoel en braaigeriewe is beskikbaar. Veilige parkeerplek word voorsien.
Roosboompies is 5 km se ry vanaf die Zwartkops-gholfbaan en die Centurion Mall en Centurion Lifestyle Centre geleë wat verskeie winkels en restaurante bied.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sonia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Theo-straat 201, Wierda Park, Centurion, 0159, Gauteng
- Gaste dink Roosboompies het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wierdapark Centurion Pretoria Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Theo-straat 201, Wierda Park, Centurion, 0159, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom