Room @ Irissa Rainbow Sanctuary
37 resensies
Gastehuis
Beskrywing
Die en suite-kamer het 'n dubbelbed en dis lig en ruim. Daar is sitplek en tee- en koffiemaakgeriewe vir 2 gaste. 'n Muskietnet, waaier, verwarmer en warmwatersakke word voorsien. Oorspronklike kunswerke word in die kamer vertoon.
Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2
•
Aantal kamers: 1
•
Aantal badkamers: 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
Prys sluit in
Tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste is welkom om die yskas en kookgeriewe in die eienaar se kombuis te gebruik.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vierdelaan 6, De Rust, 6650, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom