Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rooiheuwel Holiday Farm

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Flip & Marge Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 19 resensies vir Rooiheuwel Holiday Farm
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
James P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James P
Gesin met klein kinders

Rustig, geen stadsverkeer.

Besonders lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roy S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxed and comfortable.

The walking and scenery was excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik soos altyd.

Ons is hartlik ontvang. Aanwysings was baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rooiheuwel Holiday Farm se terugvoer

Dankie Adriaan vir positiewe terugvoering. Ek waardeer dit. Bly julle het dit geniet. Groete. Marge

Rooiheuwel Holiday Farm
Henti B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henti B
Saam met vriende

Ongelooflik mooi, rustig, mooiste natuurskoon.

Ons kan hierdie plekkie met groot vrymoedigheid aanbeveel. Wat 'n pragtige plek in die Karoo. So mooi en ruim. Ons gaan beslis volgende keer nie net oorslaap nie maar sommer 'n paar dae bly. Als is skoon die uitsig is pragtig en die sterre in die nag is net onbeskryflik mooi. Die swembad was 'n lafenis en helderskoon. Ons het heerlik gekuier en gaan beslis weer kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rooiheuwel Holiday Farm se terugvoer

Hallo Henti,
Baie dankie vir jul positiewe terugvoering van jul verblyf by Rooiheuwel Vakansieplaas.
Altyd lekker om te hoor dat gaste die verblyf geniet het.
Ek waardeer dit opreg.
Hoop ek sien julle weer.
Groete
Marge Vivier

Rooiheuwel Holiday Farm
Tharina J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina J
Gesin met klein kinders

Baie gasvrye en vriendelike ontvangs.

Baie lekker gebly. Baie mooi omgewing en verblyf. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rooiheuwel Holiday Farm se terugvoer

Tharina, dankie vir terugvoering. Ek is so bly julle het dit geniet.
Groete
Marge Vivier

Rooiheuwel Holiday Farm
Susan M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan M
Gesin met klein kinders

Peaceful and relaxing environment.

Quiet place to enjoy nature, refreshing with uncontaminated air. I recommended for family with children, large groups and even spouses only. Beautiful views and game viewing are amongst the interesting activities found there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andre J
Gesin met klein kinders

Stil, mooi, natuurskoon.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rob M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rob M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, isolated, basic and very quiet spot, which is what we wanted. We took our own wood, although a single pack of wood should have been included.

The rubbish bin had not been emptied. Too many fences stopping the natural movement of wildlife. No mention was made about how low the doors are at about 5 feet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S
Enkelreisiger

Met aankoms baie vriendelik ontvang en sommer dadelik tuis gevoel.

Rooiheuwel is baie goed geleë as jy die Karoo wil verken. As motorfietsryer beveel ek Rooiheuwel aan. Paaie is in 'n uitstekende toestand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arnold V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold V
Saam met vriende

Doodstil en rustig.

As jou idee is om regtig net te wees in isolasie, dan is die afgeleë plek ideaal vir jou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariza V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariza V
Gesin met klein kinders

Baie rustig en mooi!

Baie spesiale tyd saam met die gesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco W
Gesin met klein kinders

Heerlike ervaring.

Lekker gewwes om die Karoo te leer ken. Geen selfoonopvangs was ook hemels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
John K
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Wegbreek 1000. Regtig weg van alles.

Die Kliphuisie is waar die skaapwagter gebly het. So heel iets anders vir die buitemens. Alles wat gedoen kan word by so klein huisie is gedoen met moeite. Swemdam te lekker en die warmwaterstort in die blote hemel was 'n treffer. Well done!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rooiheuwel Holiday Farm se terugvoer

John, baie dankie vir die goeie terugvoering van jul verblyf in Kliphuisie.
Dit is altyd lekker om van tevrede gaste terugvoering te ontvang, ek waardeer dit.
Marge

Rooiheuwel Holiday Farm
Sonja S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S
Saam met vriende

Lieflike tyd in die Karoo.

Die huisie is in die middel van nêrens geleë: dit maak vir stilte en goeie sterrekyk geleenthede. Die eenvoud is definitief die regte medisyne vir 'n "recharge".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynand S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand S
Gesin met klein kinders

Grootdroom by Rooiheuwel is 'n pragtige huis in die mooie Karoo.

Perfek vir lekker uitrus en onder die sterre kuier. Dankie Marge en span!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rooiheuwel Holiday Farm se terugvoer

Dankie Wynand,
Ek is bly as julle Gautengers die Karoo en sy sterre kan geniet.
Marge

Rooiheuwel Holiday Farm
Jeani J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeani J
Saam met vriende

So na aan die natuur as wat kan kom.

Grootdroom op Rooiheuwel-plaas is ideaal vir families of ’n groep vriende. Die groot binnebraai en plonspoel buite maak dit ewe geskik vir ’n winter- of somerwegbreek. Daar is ook ’n gesellige buitebraai, ’n stoep waarop jy die sonsopkoms kan sit en waardeer, en talle kort en langer staproetes net ’n klipgooi van die huisie af. Sonkrag en geen selfoonopvangs maak dat jy behoorlik kan afskakel en na aan die natuur voel. Die huis is ook rolstoelvriendelik. Een nag was beslis te kort. Ons kom sommer gou weer, en vir veel langer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rooiheuwel Holiday Farm se terugvoer

Dankie Jeani,
Dankie vir postiewe kommentaar. Ek waardeer dit.
Marge

Rooiheuwel Holiday Farm
Mia O - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia O
Saam met vriende

Ongelooflik!! Mooiste plek, waarde vir geld, puik diens, heerlike verblyf.

Grootdroom is inderdaad 'n droom! Marge en haar span is uitstekend, so gasvry en die diens was van begin tot einde baie baie goed. Ons het 'n langnaweek in Grootdroom-woonstel deurgebring (5 volwassenes), en het die heerlikste, onvergeetlikste tyd gehad! Die huis is heerlik ingerig, netjies, toeganklik en in die mooiste omgewing geleë met uitsig op Tafelkop. Grootdroom sal ons beslis weer sien! Perfek vir 'n lekker wegbreek na die mooie Karoo en natuurskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rooiheuwel Holiday Farm se terugvoer

Dankie Mia en gesin Ons probeer altyd net ons beste gee Gaste is ons 1ste prioriteit as hulle tevrede is, is ons baie gelukkig.
Marge

Rooiheuwel Holiday Farm
Christo V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V
Gesin met klein kinders

Die kliphuisie is 'n juweel.

Die kliphuisie is 'n juweel in die Karoo. Basies, maar presies wat ons verwag het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mercia L - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mercia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is so stil daar, geen stres of spanning. Mal oor die eienaar laat mens so welkom voel.

Ons was by Boplaas, die eienares en haar seun het kom inloer en is so vriendelik en bedagsaam. Nice mense ons sal verseker weer draai maak. Dit is net baie warm daar en vreeslik stil. Beveel regtig Rooiheuwel aan vir mense wat hulle of haarself weer wil vind en rus! Baie dankie vir die mense van Rooiheuwel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 104 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooiheuwel, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGaK7fDkRUnJQsiS7cuIVcp9BE805CzMPRZpqPDDhEj4mP0tEwl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Rooiheuwel Beaufort-Wes 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -32.374656288729 21.887345910072
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem